Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by JohanvB »

Wat is volgens die kenners, die ideale spoed vir 'n 180gr koeël in 'n 24" spaggetti loop?
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by Flip Nel »

JohanvB wrote:Wat is volgens die kenners, die ideale spoed vir 'n 180gr koeël in 'n 24" spaggetti loop?
Gee bietjie meer data, groot verskille in in kruit, dopgroote etc.

Lees bietjie hier wat nodig is dan kan mens kyk na 'n node

http://jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=12312
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by JohanvB »

Ok..wat gebeur het,....ek wou 71.9 S385 gooi in 'n RWS dop,dop lengte 66.23mm, H20 van, 88.9, met TPL van 90.2, Frontier Spartan 180gr HPBT, en sou spoed kry van 2772 volgens QL...nou ja toe die skoot klap, 3007 fps, skrik my gat af...geen tekens van druk..tweede skoot, 3024, amper een gat die twee skote, derde skoot, 3025..sny die ander twee skote, dis op 100m...so my bolsup met die 385, wat ek toe 365 gegooi het, het gelukkig vir my goed gegroepeer, met dank die Vader geen nadelige effek nie...altans ek dink so..daai gegewens op QL gaan insit, en is ek net onder die rooi van QL..Groepering was mooi...volgens QL, is ek netso onner die rooi..druk 61441
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by tripodmvr »

Johan, sit vir ons 'n screenprint op asb. My berekening verskil drasties met joune.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by JohanvB »

Soos versoek[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... 2569f7.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... a516f0.jpg[/IMG]

Sent from my E5823 using Tapatalk
_______________
6.5 Ruger Hawkeye Creedmoor
308 Howa 20"
300wm Remmington mod 700
.22 Remmington Scoremaster
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by Flip Nel »

Dis so klein mens kan niks lees nie, kan jy dalk groter Foto oplaai.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by JohanvB »

Sal probeer

Sent from my E5823 using Tapatalk
_______________
6.5 Ruger Hawkeye Creedmoor
308 Howa 20"
300wm Remmington mod 700
.22 Remmington Scoremaster
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by JohanvB »

Bump
Last edited by JohanvB on Thu Jul 06, 2017 10:53 pm, edited 1 time in total.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by JohanvB »

Bumpc

Last edited by JohanvB on Thu Jul 06, 2017 10:54 pm, edited 1 time in total.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by JohanvB »

image.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by Flip Nel »

Dankie nou kan ek sien
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by JohanvB »

Dankie tog!!, ok wat sien jy wat ek nie sien nie?
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by JohanvB »

_20170706_214017.JPG
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by Flip Nel »

Ek kry die selfde as jy, maar volgens Qload is jy nie op 'n node nie.

As ek na dit kyk dan moet jy 69.3 laai vir 2923 fps en 55258 psi druk.

Met jou oorspronklike lading sal ek versigtig wees op 'n warm dag gaan hy oor maks gaan.

Jy was gelukkig dat jy nie 'n swaarder lading gelaai het nie, hou maar net die regte kruit byderhand as jy herlaai

Kom ons kyk wat Oom Tripod kry
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by JohanvB »

Dankie vir jou inset Flip..waardeer.

Ja, dit was nou regtig 'n stupid foutjie aan my kant..

Sal graag hoor wat sê Tripod..

Wil darem net by sê dit is 'n rakgeweer, met geen modifikasies, en vir jagdoeleindes is daai groepie seker ok...as ek kan aansluit by Tripod se gesprek paar dae gelede van rakgewere en groeperings..

Maar ja, 'n mens strewe altyd na beter..

Dankie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by tripodmvr »

Die koeël het 'n bootstert. Julle model het dit nie.
JohanvB 300wm 180 Frontier HPBT Image 1.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by Flip Nel »

Ek sien oom het 'n spoed van 3045 fps, het oom vir die chrono 5 m weg aangepas ?
Wanneer ek dit na oom se spoed aanpas kry ek basies die selfde druk.
Het Oom 'n Frontier File met die koeel data of het oom dit self geskep in Quickload, myne het nie die 180gr data nie
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by JohanvB »

Sjoe verstaan nie mooi nie,myne het die HPBT, bootstert..iewers is iets onlekker...dink ek het die fout gekry..Tripod jy gebruik die .300 Win. Mag.(@) dop, waar ek die .300 Win. Mag.(R) dop gebruik, as ek die .300 Win. Mag.(@), gebruik kom ek by dieselfde waarde as Tripod uit.

Ek wil graag net beaam, dat ek geen tekens van druk ervaar het nie.

Maar ek hou van die gesprek, ballistiek is intressant.

Vraag nou, watter dopkeuse is korreg?
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by Gian_dP »

JohanvB wrote:Sjoe verstaan nie mooi nie,myne het die HPBT, bootstert..iewers is iets onlekker...dink ek het die fout gekry..Tripod jy gebruik die .300 Win. Mag.(@) dop, waar ek die .300 Win. Mag.(R) dop gebruik, as ek die .300 Win. Mag.(@), gebruik kom ek by dieselfde waarde as Tripod uit.

Ek wil graag net beaam, dat ek geen tekens van druk ervaar het nie.

Maar ek hou van die gesprek, ballistiek is intressant.

Vraag nou, watter dopkeuse is korreg?
Johan, kyk na die mates van die koeel. Alhoewel juone se HPBT, is die gegewens soos n "flat base", nie bootstert nie.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by JohanvB »

Dankie..nou dit op QL gesien met die check boksie...behalwe dit..die doppe..pla my..die 300 R dop en die 300 @ dop..dis waar die groot verskil inkom met of sonder bootstert.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Ideale spoed vir 180gr koeël in Remmington mod 700 300wm

Post by tripodmvr »

Doppe maak nie saak nie. Die letters dui op Frontier, Remington & Winchester doppe. Die @ is vir die res - jy sal sien die volumes verskil net.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply