Nuwe bande
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Nuwe bande
More mense,
Ek is duidelik bewus dat bande-voorkeur (soos geweer kaliber) n redelike persoonlike keuse bly. Maar... Ek moet n nuwe stel bande (al 4 bande) op my Hilux Double Cab 2.5 diesel sit. Ek ry 90% teer en 10% redelike grondpad. (Slegte offroad en proper 4x4 gebeur bitter selde).
Ek het tans n stel Pirelli Scorpion ATR op en het goeie "performance" en "mileage" (Omtrent 65 000km) van hulle gekry. Ek het n kwotasie op nuwe bande gekry v Goodyear vs Pirelli. Die Perelli's is so R300 per band meer. Nie n reuse verskil nie - maar tog...
Ek verkies 'n band wat sag loop, goed is met brandstof verbruik en natuurlik goeie traksie het.
Ek hoor graag wat julle dink.
Groete,
Cornelis

- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Nuwe bande
Honda - Hier was nie te lank terug 'n in diepte gesprek oor bande, ek weet net nie hoe om 'n link te plaas nie. Soek maar net jy sal baie info daar kry. Moet sê 65k is nie so baie nie, daar is ander bande wat jou meer km (As jy na dit kyk) sal gee. Sterkte met die besluit!!
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nuwe bande
Baie gelukkig met my Firestone Destinations.
Nou 'n sidewall puncture op 22000km gehad. Nuwe band op waarborg, R550 later...
Nou 'n sidewall puncture op 22000km gehad. Nuwe band op waarborg, R550 later...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Nuwe bande
EK sal ook enige dag heeldag Firestone Destinations opsit, het baie goeie km uit hulle gekry, uitstekende band
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Nuwe bande
Hi Honda,
Die pirelli se km's wat jy gekry het is nie sleg nie, ons sien gemiddeld 50-70000km op hulle, hang af van voertuig en aplikasie.
die nuwe Goodyear wrangler atsa adventure (met kevlar in die sywal) lyk sover nog goed. die vorige model se km's was net nie te watwonders nie, vernaam as mens baie grondpad ry, maar stil, goeie padhou vermoe etc..
na watse groote kyk jy en wat kwoteer die manne jou?
mooi dag

Court Schilbach
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nuwe bande
daai Goodyear kevlar en die Bridgestone dueler is bekend vir "not round " issues wat beteken jy kan balanseer soos jy wil. net n paar honderd km verder dan hobbel etc dit weer.
Ek het my geld uitgewurg uit hulle en toe n stel kumho kl78 at opgesit. die eienaar van die plek beveel toe aan dat ek vir 3 weke die bande nooit laer as 2.5 bar ry nie om die "not round " issue te vermy. so gemaak en nooit probleme gehad nie. bakkie verkoop met 60k km op dasi bande en jy sou maklik nog 50k kon uit kry.
kumho het vir my uitstekend gevaar hier op ons nat kaapse paaie en is ook n lekker stil band.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk

- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Nuwe bande
Die Firestone Destination en Kumho bande kom met n 80k km waarborg. Ek het self n stel firestones klaar gery en dit is n uitstekende band.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Nuwe bande
Destination AT vir die wen. Daai All Road Hazard waarborg maak 'n verskil
Deuler AT ook altyd 'n staatmaker.
Sent per km help dit nie om te duur bande op te sit nie.
As jy een BF verloor op 40K km het jy altyd 'n baie duur 'odd one out'
Sent from my D5803 using Tapatalk
Deuler AT ook altyd 'n staatmaker.
Sent per km help dit nie om te duur bande op te sit nie.
As jy een BF verloor op 40K km het jy altyd 'n baie duur 'odd one out'
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Nuwe bande
Oorweeg dalk die Michelin bande ook, die bakkie het nou al meer as 100 000Km op hul en daar is nog 'n klomp kilometers oor op hul. Hul is uitstekend vir teerpad met bittermin "road noise" en baie goeie pad hou vermoeë.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Nuwe bande
Dankie manne - ek het verder gesoek en die lang bespreking gevind. Ja daar is BAIE keuses.
Bande is 205/80/R16
Die (min) kwotasies wat ek tot dusver gekry het is R2007 v die Perelli en R1399 vir die Continental.
Die continental het nogal breed "bad press" gekry so sal maar verby hou. My kop staan nou Firestone Destination se kant toe.
Dankie vir almal se raad! Wardeer!

Joe308
- Full Member

- Posts: 228
- Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm
Re: Nuwe bande
Bridgestone Duellers op n Hilux = wobble en balanseer nagmerrie. Sal nie weer Duellers koop nie....
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Nuwe bande
Dalk was ek net gelukkig met Bridgestone Duellers op my Fortuner. Die eerste stel het my 100 000 km gehou sonder probleme. Die tweede stel is nog op (203 000 km). Is daar goeie redes om nie 'n derde stel op te sit nie?
-
HJVisagie
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Thu Feb 27, 2014 12:28 pm
Re: Nuwe bande
Jy kan 205/80R16 Destinations by my koop vir R1580honda2 wrote:Dankie manne - ek het verder gesoek en die lang bespreking gevind. Ja daar is BAIE keuses.
Bande is 205/80/R16
Die (min) kwotasies wat ek tot dusver gekry het is R2007 v die Perelli en R1399 vir die Continental.
Die continental het nogal breed "bad press" gekry so sal maar verby hou. My kop staan nou Firestone Destination se kant toe.
Dankie vir almal se raad! Wardeer!
HJ Visagie
Sent from my iPad using Tapatalk
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 478
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Nuwe bande
I have Firestone Destinations on my Hilux as well and have no reason to fault them.
@ HJ Visagie. Verkoop jy bande? Of het jy net die een stel?
@ HJ Visagie. Verkoop jy bande? Of het jy net die een stel?
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 478
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Nuwe bande
Here are the results of the All-Terrain Tyre Shootout taken from the June edition of Drive Out Magazine...[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201707 ... c0e397.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Nuwe bande
Dit kan ek beaam. Ek het 2x 2de handse Hilux bakkies met hierdie gemors op gekoop en het nog nooit soveel probleme gehad met wobble en pap wiele nie. Aan die ander kant het ek 105000km sonder een pap wiel op BFGs gekry. Angus op die forum het n bakkie van my met n ander stel gekoop wat ek glo nou nog hou, en my huidige bakkie het nou n stel op met so 20k km ook sonder probleme. Die hoeveelheid Cooper, Perelli, Dueler en Contis wat ek al vir ander manne geplug het op naweek jag trippies sal maak dat ek nie ooit weer iets anders as n BFG koop nie.Joe308 wrote:Bridgestone Duellers op n Hilux = wobble en balanseer nagmerrie. Sal nie weer Duellers koop nie....
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Nuwe bande
Ek wil net vra, hoeveel grondpad ry julle manne gemiddeld om sulke kilo's uit band uit te kry?
Ek het nog net op my Kumho's meer as 50 000km uit 'n stel bande gekry en ek het al baie brands probeer, van duur BF's tot Firestone ATX'e en niks het gehou soos my Kuhmo's nie. Maar ek ry ook 90% grondpad en 10%(as ek gelukkig is)teer.
Anyway, my punt is soos vroer genoem dis soos geweer kaliber, elke ou het sy eie voor keer van wat die beste is.

Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Nuwe bande
Vleisie - Die km wat ek op my bande gekry het was 90 teer en 10 grondpad, so jy kan seker nie die twee vergelyk, grondpad glo ek gaan jou tyre eet
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Nuwe bande
60% teer 40% grond