Wie is ook oppad jagveld toe?

Post Reply
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Gawie(13mm) »

I hate you so much right know!!!! ;D

Bitter mooi, Riaan.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by ruaanb »

sjoe daai scimitar is n mooi bok geluk!

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Rudi Fischer »

Ek ry nou Jag veld toe met twee Duitse klieente.
Hou duim vas, want na Saterdag op die baan dink ek, ek gaan n paar bokke die naweek moet op volg
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by PWV »

Die primitiewe emosie van bloeddors het van Gawie besit geneem en hy het sy gewere ingepak en afgesit Carnavon toe! ;)
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Wouter Roets »

Manne

Ek en my broer en ons laaities ry volgende week Wounsdag af Swaziland toe. Dit is die eerste keer dat ons in Swaziland gaan jag. My twee seuns sal as alles reg loop hopelik hul eerste bokke ook jag. Vir ek en my broer is njala asook bosbok op die jaglys asook die normale suspects. Sien nogal erg uit na die trip.

Groetnis
Wouter
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by airhunter »

More vroeg is ek in die veld. Rooibok en Takbok trofee bokke op die menu. Slaap gaan swaar kom vannaand. ;D
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Philip_R »

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201708 ... 80231e.jpg[/IMG]

My walk en stalk boog vark van laas Maandag. Het hom in die Cradock distrik geskiet op 19m.


Musgrave 375 H&H
Krico 223 Rem
Hoyt Maxxis 31 Dangerous Game
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by JDKey »

Mooi vark Philip.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Rudi Fischer »

Het toe lekker gejag met die Duitsers en ook sommer n Rooibok en Zebra vir myself gekry

//uploads.tapatalk-cdn.com/201708 ... 3f8526.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/201708 ... f9c9ac.jpg
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Springkudu »

Nou ja toe manne, ek groet eers. Besig om te pak, vat die langpad more aan PE toe en Woensdag is dit Jansenville.

Groete tot volgende week ;D ;D 8) 8)
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Swede »

Springkudu wrote:Nou ja toe manne, ek groet eers. Besig om te pak, vat die langpad more aan PE toe en Woensdag is dit Jansenville.

Groete tot volgende week ;D ;D 8) 8)
Veilig reis, laat ons weet hoe het dit gegaan!
And as thy days, so shall thy strength be
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Wouter Roets »

Enjoy!!!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Eugene »

Wouter Roets wrote:Manne

Ek en my broer en ons laaities ry volgende week Wounsdag af Swaziland toe. Dit is die eerste keer dat ons in Swaziland gaan jag. My twee seuns sal as alles reg loop hopelik hul eerste bokke ook jag. Vir ek en my broer is njala asook bosbok op die jaglys asook die normale suspects. Sien nogal erg uit na die trip.

Groetnis
Wouter
Hoe het dit toe gegaan daar in Swaziland?
Aim small, miss small
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Wouter Roets »

Eugene

Maar gesukkel met die kouefront en erge wind. Diere het maar oudergewoond weggekruip in die ruie bos. My broer kon toe darem n ou njala bul plat trek. Was nog steeds baie lekker en n mens kan darem nog n gedeelte van Afrika aftiek in n mens se jagjoernaal. Moes kids ongelukkig ook by die huis los met erge griep wat hulle onder lede gehad het. Ons vat hulle volgende naweek na n plaas naby ons s'n vir hulle eerste bokke. Die mannetjies kan eenvoudig nie meer wag nie.

Groetnis
Wout
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Mellies »

Daarsy manne.

Komende naweek is dit weer sulke tyd.

Vertel bietjie wie ry waarheen en wat is op die inkopielys.

Veilig ry en reguit skiet.

Met n vleisie natuurlik...
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Pvdw »

Ek en Cobb ry sit sit so saam die laaities Queenstown toe volgense Vrydag.

Eland, zebra, paar blesbokke en moontlik rooiribbok.
LeRoy
Full Member
Full Member
Posts: 162
Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by LeRoy »

Vaalwater toe volg week Dond tot Dinsdag. Vlak- en bosvarke, rooibokke en bwb'e. Met .243, R1 en .375.
Duiwe met 12 boor.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit >:D
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Ashley »

Yes manne!
Komende naweek is ook D-day vir n paar bokke...

Net anderkant Vaalwater
6 van ons gaan vir die lang naweek. Soos die manne praat in daar baie wat op die "shopping lyste" is.

My lysie sluit in BWB ek Gemsbok(daars 1 of 2 op die plaas)
Die 30-06 gaan die Barnes TTSX medisyne toedien

Geniet dit manne!
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by HeinrichPrinsloo »

Ek en die familie ry ook Vrydag

Gaan by n vriend kuier net anderkant Roossenekal

Rooibok elk vir die seuns (12, 14) en dan n BWB en Eland vir my
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
User avatar
DriesdlR
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by DriesdlR »

10 Slape .... Wildegansvlei toe!
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by NicoSmit »

Volgende Vrydag Vrede toe vir blesbokke en jakkalse
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by kudu375 »

Ons ry 12 uur vandag Theunissen toe.
UIteindelik.
Court Schilbach
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Mellies »

Nog n week dan sleep ek K’roo toe.

Eland en Waterbokbulle is prioriteit. Ek het n plekkie teen die muur vir beide.

Dan moet +/-60 Volstruise ook aandag kry. Hulle is teveel en moet minder.

Met n vleisie...
User avatar
BSniperEM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Sun Jul 09, 2017 12:31 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by BSniperEM »

Mellies kan ek saamkom assemblief baas?



Sent from my iPhone using Tapatalk
Bacon fact #14 - Bacon is healthier than Crystal Meth!
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by BeesBreet »

Donderdag oggend 3uur val ek en twee maats in die pad Zululand toe... my droom bok die Njala of groot koedoe bul is op die spyskaart. Maar sien kwaai uit om weer bietjie te kuier saam pelle

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Post Reply