Het enige iemand all proebeer om n bracket te maak vir die 30.30
Myne is die top ejection en ek het so ruk terug my eerste een op gemaak , hy werk maar nie heeltemal nie , die doppe word nie by die kant uitgeskop soos ek beplan het nie en dit het te doen met die plaaitjie wat bietjie laer gebiug was as die tekening .
Ek gaan weer proebeer , maar sal graag will weet of iemand al iets ander gekry het wat werk
Winchester model 94 30.30 Teleskoop bracket
-
TheMRLNel
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Wed Jul 05, 2017 4:41 pm
Winchester model 94 30.30 Teleskoop bracket
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Winchester model 94 30.30 Teleskoop bracket
As dit myne was, het ek eerder 'n "scout mount" vir hom gemaak en die toepaslike teleskoop op die loop monteer, sodat die aksie se bokant oop is. Op die manier kan die teleskoop ook lekker laag gemonteer word. As jy die teleskoop wel agter MOET monteer, ruil die geweer vir 'n ene wat sy doppe kant toe gooi, soos 'n 94AE (angle eject) of Marlin 336. Net my opinie...
-
TheMRLNel
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Wed Jul 05, 2017 4:41 pm
Re: Winchester model 94 30.30 Teleskoop bracket
Het all gesoek vir een , maar dit is soos hoender tande .
