223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Het nog gladnie gemeet nie, het net gelaai sodat ek kan gaan skiet 
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Hier 2 bokkies wat ek skiet het die naweek, jammer nie mooi fotos nie.
Beide was so op 165m geskiet, 60BT
Beide was so op 165m geskiet, 60BT
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Ek sien nou eers die plasing Swede. Ek gebruik wel QL maar dien dit dalk effens anders en laat die resultate my wys waar die node is instede daarvan dat ek dalk my geweer op n plek wil laat skiet waar QL sê daar is n nodeSwede wrote:Arnold, lui ek reg af dat jy nie QL hier gebruik nie?
Sent from my D6603 using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Ek kon vandag spoed meet op die 75gr koeëltjies en het n gemiddelde spoed van 2937 fps oor 10 skote gekry.
Nou moet ek net die plastiek kolf vervang voor ek ernstig die geweertjie gebruik maar ek is baie opgewonde oor die muis geweertjie.
Enige raad hoe mens die creep uit n Tikka sneller haal? My ou Howa se sneller breek beter en ligter.
Nou moet ek net die plastiek kolf vervang voor ek ernstig die geweertjie gebruik maar ek is baie opgewonde oor die muis geweertjie.
Enige raad hoe mens die creep uit n Tikka sneller haal? My ou Howa se sneller breek beter en ligter.
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Hy Arnold,
Ek het daai spring in wat ander dag hier verkoop was ingesit, breek lekker sag.. ek het geen creep ervaar nie.
groete
Ek het daai spring in wat ander dag hier verkoop was ingesit, breek lekker sag.. ek het geen creep ervaar nie.
groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Ek is bietjie bederf met my Jewell op my ander geweer. Die Tikka se sneller voel nou soos die een op my pa se 303OupaZA wrote:Hy Arnold,
Ek het daai spring in wat ander dag hier verkoop was ingesit, breek lekker sag.. ek het geen creep ervaar nie.
groete
Sal nog n bietjie speel en kyk na n ligter veer en of ek op n manier die creep kan uit stel.
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Ek will ook eendag as ek groot is 'n jewel vir hom in sit!! sukkel nog om daai geld uit te haal 
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Ek het toe die naweek gaan skiet met die 75gr JKL koels van Geno,
223 Tikka T3 Super Varmit AI
Spoed te kry vir QL, - (nog bietjie laag volgens QL) sal later kom gee...
Loop lengete 600m
Tpl 59.5mm (pas nie in magesyn) - Interresant, my Reddington "die" kan nie die koeel kort genoeg seat om in die magesyn te pas nie.
Dopvolume - 32.17gr
Groepering was baie mooi, behalwe vir die eenskoot
(foto moet regs draai, bietjie laag geskiet)
Groete
223 Tikka T3 Super Varmit AI
Spoed te kry vir QL, - (nog bietjie laag volgens QL) sal later kom gee...
Loop lengete 600m
Tpl 59.5mm (pas nie in magesyn) - Interresant, my Reddington "die" kan nie die koeel kort genoeg seat om in die magesyn te pas nie.
Dopvolume - 32.17gr
Groepering was baie mooi, behalwe vir die eenskoot
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Ek stel een click minder op 500m in hoogte met die JKL 75gr as die 69CC, is dit agv die momentum en die BC neem ek aan?
Groete
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
As beide koeëls op die selfde plek gezero was voor jy die hoogte toets doen met beide is dit die Bc en spoed wat die swaarder koeël beter trajek gee ja.OupaZA wrote:Ek stel een click minder op 500m in hoogte met die JKL 75gr as die 69CC, is dit agv die momentum en die BC neem ek aan?
Groete
BC is bietjie meer kompleks as net val tussen koeëls, spoed waarteen en twist waaruit koeëls geskiet word affekteer ook Bc tot 'n mate.
Groete
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
OupaZA wrote:Ek het toe die naweek gaan skiet met die 75gr JKL koels van Geno,
Spoed te kry vir QL, - (nog bietjie laag volgens QL) sal later kom gee...
Groete
OupaZA wrote:Ek stel een click minder op 500m in hoogte met die JKL 75gr as die 69CC, is dit agv die momentum en die BC neem ek aan?
Groete
Ek neem aan jou 69CC ladingspoed is al uitgesorteer. Die verskil behoort groter te word as jy die JLK's se spoed optimal het. Soos JPS gese het, kombinasie van bc, twist en spoed wat die val gaan beinvloed.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Dankie jule, sal bietjie laat weet as JKL uitsorteer is.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 340
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Wat kos daai JLK punte? Ek skiet huidiglik 65gr sierra's
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Ek kan nie mooi onthou, Geno sal kan se... maar lyk of hul mooi gaan gooi... onhou jy kort 'n 1-8twist.
groete
groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
R699 per 100HunterB wrote:Wat kos daai JLK punte? Ek skiet huidiglik 65gr sierra's
Goed, beter, 6millimeter!
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 340
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Ek het ook tikka met 1-8twist.OupaZA wrote:Ek kan nie mooi onthou, Geno sal kan se... maar lyk of hul mooi gaan gooi... onhou jy kort 'n 1-8twist.
groete
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
75gr Amax - TPL 62mm
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170821/f78df48f8992359c349ca71a42218887.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170821/f78df48f8992359c349ca71a42218887.jpg
Last edited by Arnold on Tue Aug 22, 2017 9:49 am, edited 2 times in total.
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Kan nie die foto sien Arnold... 
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Arnold wrote:75gr Amax - TPL 62mm//uploads.tapatalk-cdn.com/20170821/f78df48f8992359c349ca71a42218887.jpg
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Dankie Ruaan,
Nietjies Arnold, watse magesyn is daai?
Groete
Nietjies Arnold, watse magesyn is daai?
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
MDT magesyn wat mooi werk saam met die Tikka
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Arnold wil jy nie asb 'n foto van jou geweer plaas nie?
And as thy days, so shall thy strength be
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Ek het nou die MDT ESS chassis op.
Het hom by TSG bestel en julle kan by Kurt hoor wat kos die magesyne. Die magesyne is basies n AICS vorm magesyn, so jy sou jou bottom metal kon verander en vanndie magesyne daarby gebruik.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170822/1a4731f7c13229d355e7218869d8f177.jpg
Het hom by TSG bestel en julle kan by Kurt hoor wat kos die magesyne. Die magesyne is basies n AICS vorm magesyn, so jy sou jou bottom metal kon verander en vanndie magesyne daarby gebruik.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170822/1a4731f7c13229d355e7218869d8f177.jpg
Last edited by Arnold on Tue Aug 22, 2017 11:23 am, edited 2 times in total.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Arnold wrote:Ek het nou die MDT ESS chassis op.
Het hom by TSG bestel en julle kan by kurt hoor wat kos die magesyne. Die magesyne is basies n AICS vorm magesyn, so jy sou jou bottom metal kon verander en vanndie magesyne daarby gebruik.//uploads.tapatalk-cdn.com/20170822/1a4731f7c13229d355e7218869d8f177.jpg
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 223 Super Varmiter Tikka 1-8twist
Arnold, dis regtig baie nice!!
And as thy days, so shall thy strength be

