Tokkeltoer 2016, vervolg as 2017

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Tokkeltoer 2016, vervolg as 2017

Post by tau »

Lekker man. Wate datum was julel daar? het dalk verby mekaar gery.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Tokkeltoer 2016, vervolg as 2017

Post by Gian_dP »

tau wrote:Lekker man. Wate datum was julel daar? het dalk verby mekaar gery.
Ons was van 25ste tot die 1ste daar
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Tokkeltoer 2016, vervolg as 2017

Post by dawiec »

mooi Gian!
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Tokkeltoer 2016, vervolg as 2017

Post by Witpietskiet »

Nice storie Gian.

Kan ek jou so bietjie help? Oom Danie en Simon se van spel jy met "K" en sonder die "S"

Plaas se naam is Gründorn.

My hart bloei vir hulle, dis baie droog nou daar.

Groete,
Pieter
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Tokkeltoer 2016, vervolg as 2017

Post by Gian_dP »

Witpietskiet wrote:Nice storie Gian.

Kan ek jou so bietjie help? Oom Danie en Simon se van spel jy met "K" en sonder die "S"

Plaas se naam is Gründorn.

My hart bloei vir hulle, dis baie droog nou daar.

Groete,
Pieter
Dankie, sommer gou reggemaak.

Laas jaar was dit al baie droog, kon sien die jaar is nog erger by hulle.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Post Reply