6mm SLR SAL DIT WERK?

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Foxhound »

Middag manne

Ek sit met die idee, ek wil nie n dasher he nie en ook nie n 243 std nie!

My vraag?

Watse spoed behoort ek te kry met 70 gr nosler ballistic tips en 70gr blitzking asook 75gr vmax op n 6mm slr

Ek het n stainless howa bull barrel gekoop wn wil sy kamer na SLR toe laat sny wat ek so 1cm van loop lengte sal verloor maar dit pla my nie te veel of eerder glad nie

Andersins gaan ek hom net laat ackly en klaar!

Maar soek sommer iets snaaks

Eintlik n stok om my gat te krap wat jeuk!

Dankie lekker dag
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Arnold »

6mm Creedmoor ;)
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Foxhound »

Hoe lees j?
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Gian_dP »

Foxhound wrote:Hoe lees j?
Hy lees jy wil iets interesant bou, toe stel hy n 6mm Credemore voor.

Die SLR sal verseker werk, maar jy gaan redelik baie moeite in dopvoorbereiding moet sit. Ek dink nie jy gaan nie spoed wen teenoor .243 nie, aangesien jy dopvolume effens kleiner maak. SLR sal wel sin maak as jy swaarder koeels wil skiet. Langer nek gee jou beter greep op die swaarder koeëls.

Ek sou Ackley roete gaan as ek nie gewone .243 wou skiet nie.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Arnold »

Foxhound wrote:Hoe lees j?
Ek lees maar swak, sien net dit wat ek wil sien ;)
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Foxhound »

Grap net man, het j bikki data oor 6creed?

Al die forums is die manne met lof maar almal wil die swaar pitte gooi

Ek soek die gun vir n bakkie geweer en snags vir jakkies ens
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Ben »

Foxhound wrote:Middag manne

Ek sit met die idee, ek wil nie n dasher he nie en ook nie n 243 std nie!

My vraag?

Watse spoed behoort ek te kry met 70 gr nosler ballistic tips en 70gr blitzking asook 75gr vmax op n 6mm slr

Ek het n stainless howa bull barrel gekoop wn wil sy kamer na SLR toe laat sny wat ek so 1cm van loop lengte sal verloor maar dit pla my nie te veel of eerder glad nie

Andersins gaan ek hom net laat ackly en klaar!

Maar soek sommer iets snaaks

Eintlik n stok om my gat te krap wat jeuk!

Dankie lekker dag
Ackley die ding en kry klaar. Niks nekke skil ens nie. Loop lewe gan nie helse groot verskil nie
"Failure is NOT an Option"
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Trompie »

Arnold wrote:6mm Creedmoor ;)
Haha ek wil ook heeltyd he iemand moet 6mm Creedmoor bou

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Geno »

Foxhound wrote:Grap net man, het j bikki data oor 6creed?

Al die forums is die manne met lof maar almal wil die swaar pitte gooi

Ek soek die gun vir n bakkie geweer en snags vir jakkies ens
Das.
Ry uit Stoortjie toe en gesels met Sakkie.
Sy AR10 is 'n 6Creed en hy skiet 75gr VMax met groot sukses.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Capt. Yoda »

Baie GS sny die hele thread agter die loop af as hulle n loop oor kamer so jy kan bq meer as 1cm verloor. Jy gaan nie spoed wen teen die 243 met die SLR nie, avg 243 dop volume is bq meer as 54gr en slr sin is so 53gr. Slr doppe gaan jy skil tensy jy n no turn kamer sny en net Winchester doppe skiet...as jy Lapua of Norma wil gebruik gaan jy baie lief moet raak vir jou neck turner, vir n jakals geweer (ek raai nou weens die naam foxhound) sou ek hom 243 hou of AI tot die loop op is en dan iets anders doen. Vir spoed met daai 243 gaan net die AI hom klop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Luano
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Wed May 28, 2014 5:27 am

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Luano »

Goeie Naand. Ek het die Slr roete gegaan. Ek het my Lapua doppe gebruik en hulle het wel soos die manne genoem het n "donut" gemaak wat ek sal uitsny. Ek het nog net n paar 75gr v-max punte met hom geskiet om die doppe te vorm (en die loop in te breek) Dis dalk bietjie geluk maar dit lyk baie belowend. Aangeheg is 4skote op n 200mm gong op 400m. //uploads.tapatalk-cdn.com/20170315/09516279b7d4e413fd74c5f2756e70f6.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk
A bullet is forever!
Oberndorf Mauser .22 LR
CZ 455 .22LR
Sako .222,
CZ550 .22-250,
Howa 243,
Howa 6.5 CM
Sportco .308
Brno .375
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Foxhound »

Yes manne

Na baie kopkrap ens het ek wel toe besluit op 6mm creedmoor

Dis net daar is nogi veel van hulle nie en ek wil sommer die gun vir die snaaks maak

Sal bikki post soos wat die proses vorder

Get vanmore doppe gekoop en sal seker maandag my dieset gaan optel

Lekker dag verder
User avatar
Konrad308
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Konrad308 »

Moet nou nie so wees nie. Bou 'n Dasher. Maar ek is seker nou effens laat. Daai howa .243 maak 'n mooi Dasher wat 87vmax baie mooi skiet.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Foxhound »

Naandse

Hoe lank vat die liksense deesdae?

Want hel dis nou al n rukkie
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Malan123 »

Foxhound, gssels met 6.5x284 Norma. Hy het 6mm creedmoor en is verlief. Oom Johan kom in.
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Foxhound »

Ek wag net vir lisensie maar het hom darm al saam geweersmit gaan skiet!

Baie in my skik

Ek het laaste week van maart ingehandig en lisensie le net by cfr van einde mei af geen vordering
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Raakgeskiet »

Naand
Ek sal ook graag wil hoor wat daai 6mm creedmoor maak.
Ek het die 6.5mm creedmoor en geniet hom baie!!!
Sit ook met 'n 22-250 wat se loop gaar is, en oorweeg ook so iets met hom.
Hou ons asb op hoogte.
Groete
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Capt. Yoda »

Raakgeskiet sit vir daai 222 n lekker vinnige twist loop op
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Raakgeskiet »

My plan was om net 'n 1 in 8" twist loop op te sit, maar nou het ek 'n 223 gekoop wat baie lekker skiet.
Nou begin ek daaraan dink om die 22-250 te verander na 'n ander kaliber toe. ++>:
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Raakgeskiet »

Foxhound
Jy moet bietjie foto's opsit van jou groepe, asook punte, ladings ens. wat jy gebruik.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Foxhound »

As ek net die donnerse liksens kan kry dan sal ek julle laat weet

Mooi dag
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: 6mm SLR SAL DIT WERK?

Post by Raakgeskiet »

Sterkte met die wag. ++>:
Ek haad dit ook om so te moet wag.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
Post Reply