Muzzle Brake
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Muzzle Brake
Dis nou regtig jammer ek het nie 'n anti tank gun nie, dink hy sou nogals mooi gewerk het op een.
Dink ek gaan almal weg jaag op die skiet baan.
Dink ek gaan almal weg jaag op die skiet baan.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Muzzle Brake
heel netjies ontwerp is dieslefde as die een wat Marco vir my gemaak het. Hy werk.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Muzzle Brake
Netso Ruaan, Marco se breker lyk netso. Die ontwerp is gebaseer op n G5 kanon se breker. Dirk die ding werk en laat gasse baie vinnig ontsnap, netjies gedoen.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Muzzle Brake
Dankie manne, ja dis darem lekker om op 'n draaibank rond te voeter.

Yes, die gun se nuwe naam is nou die "G6.5"joe rocket wrote:Die ontwerp is gebaseer op n G5 kanon se breker.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Muzzle Brake
lol ek het myne nogal die G6 gedoop.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
Steyr270
- Full Member

- Posts: 233
- Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Re: Muzzle Brake
Ek vra uit onkunde, wat is die doel van die patent?
.270 Steyr Mannlicher Luxus
Ek weet nie so ek vra maar...
Ek weet nie so ek vra maar...
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Muzzle Brake
Die doel is om soveel geraas te maak dat al die ander ouens huis toe gaan, dan kan mens lekker alleen skiet.CarldeKock wrote:Ek vra uit onkunde, wat is die doel van die patent?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Muzzle Brake
Die ander naam vir die patent is n moffie proppie, dit verminder terugskop van die roer sodat jy akurater kan skiet en nie bang is dat die teleskoop jou oogbank gaan oopkloof nie. Jy gebruik die blitsbreker gewoonlik op magmum kalibers wat erge terugskop het.CarldeKock wrote:Ek vra uit onkunde, wat is die doel van die patent?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Muzzle Brake
Soos 'n 6.5joe rocket wrote:Die ander naam vir die patent is n moffie proppie, dit verminder terugskop van die roer sodat jy akurater kan skiet en nie bang is dat die teleskoop jou oogbank gaan oopkloof nie. Jy gebruik die blitsbreker gewoonlik op magmum kalibers wat erge terugskop het.CarldeKock wrote:Ek vra uit onkunde, wat is die doel van die patent?
And as thy days, so shall thy strength be
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Muzzle Brake
Sal jy so goedgunstig wees om die ontwerp te deel, soos die dimensies ens?LoopSoosStroop wrote:Dankie manne, ja dis darem lekker om op 'n draaibank rond te voeter.
Yes, die gun se nuwe naam is nou die "G6.5"joe rocket wrote:Die ontwerp is gebaseer op n G5 kanon se breker.
And as thy days, so shall thy strength be
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Muzzle Brake
Swede, die ding is nog nie regtig deeglik getoets nie, maar die specs as volg:Swede wrote: Sal jy so goedgunstig wees om die ontwerp te deel, soos die dimensies ens?
OD 30 mm
Lengte 65 mm.
Baffles se gat deursnee is 20 mm.
Baffle C-to-C 22 mm.
M18x1 thread 15 mm lank.
Ek het 'n dun brass spacertjie gesny wat ek kon skuur todat die brake mooi reguit oplyn met die geweer as hy styf vasgedraai is.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Muzzle Brake
Baie dankie! is die baffle gate as ek dit so kan beskryf, net haks geboor met die "bore", daar is geen snaakse hoeke betrokke?
And as thy days, so shall thy strength be
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Muzzle Brake
Jip, net haaks, ek is maar beperk deur wat ek op my toerusting kan prakseer.Swede wrote:Baie dankie! is die baffle gate as ek dit so kan beskryf, net haks geboor met die "bore", daar is geen snaakse hoeke betrokke?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Muzzle Brake
Dankie waardeurLoopSoosStroop wrote:Jip, net haaks, ek is maar beperk deur wat ek op my toerusting kan prakseer.Swede wrote:Baie dankie! is die baffle gate as ek dit so kan beskryf, net haks geboor met die "bore", daar is geen snaakse hoeke betrokke?
And as thy days, so shall thy strength be
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Muzzle Brake
.........die brake mooi reguit oplyn met die geweer.......
hierdie is krities Swede
hierdie is krities Swede
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Muzzle Brake
Ek sal so dink........... anders brake hy alles!!ruaanb wrote:.........die brake mooi reguit oplyn met die geweer.......
hierdie is krities Swede
And as thy days, so shall thy strength be
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Muzzle Brake
Haha, ja neeSwede wrote:Ek sal so dink........... anders brake hy alles!!ruaanb wrote:.........die brake mooi reguit oplyn met die geweer.......
hierdie is krities Swede
Ek het eers probeer om die brake so mooi te sny dat hy self "clock", maar vining gesien ek kan nie so akkuraat werk nie, ek het hom al hoe korter gesny en net gesukkel.
Party ouens gebruik klamp skroewe of grub screws, of 'n moer wat mens teen brake vasdraai.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering