Dag manne
Vir die afgelope 3 jaar is ek al besig met n Land Cruiser projek wat JLC Landcruisers op Hankey vir my restoreer. Ek sal dit verkies om op hierdie stadium nie meer uit te brei oor my opinie oor die hele proses nie, maar kan raad gee dmv PM indien iemand n LC wil laat opbou deur Casper Venter.
Ek is wel opsoek na die man. Kom nie reg met sy tellefoon nommer wat ek het nie en hy reaggeer ook nie op emails nie(vir die laaste 3-4 weke). Ekt aanvanklik gedink die man is dalk net op vakansie maar dit raak nou n bietjie lank!
Sal graag wil hoor of hierso lede is wat wel vir Casper Venter ken, en dalk weet waar hy is. Of... hier dalk enige lede is wat dalk in Hankey bly wat dalk kan inloer by hom/hulle?
Eks van Worcester en indien ek sou deur ry Hankey toe gaan dit n 'luck of the draw' wees of ek hom wel gaan opspoor of nie.
Baie dankie
Ek luister graag!
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
JLC Landcruisers - Enige lede naby of dalk in Hankey ( Oos K
-
Bravo1
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Dec 24, 2013 7:51 pm
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: JLC Landcruisers - Enige lede naby of dalk in Hankey ( O
PM vir plaashaas. Klink my hy sort 'n ding vinnig uit.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.