Goeienaand. Kan julle my asb help met 'n node vir die volgende:
CZ 550 Varmint .308
Twist 1:12
Looplengte 25.63"
Lapua dop H2O 55.5gr Lengte: 51.1mm
PMP 168gr punte
S335 Lot 718 -0.5% dev
CCI 200 primers
TPL 70.8mm (TPLmax = 72.0mm)
Lading Gem Spoed fps was by 15grade Celcius
39gr 2401
40gr 2493
41gr 2585
42gr 2603
Enige hulp sal baie waardeer word, by voorbaat baie dankie.
Ian
CZ .308 Varmint lading hulp asb
- deserthuntr
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm
CZ .308 Varmint lading hulp asb
Last edited by deserthuntr on Thu Jun 29, 2017 8:28 am, edited 1 time in total.
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: CZ .308 Varmint lading hulp asb
Jammer, ek kan nie help nie, wil net sê daai roer wat jy daar het laat my hart vinniger klop, het hom so 2 weke terug by S&O uitgekyk, hy is verseker op my whishlist. Sterkte
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- deserthuntr
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm
Re: CZ .308 Varmint lading hulp asb
Springkudu, dit is 'n lekker roer. Het 3 jaar by my my gespook tot ek finaal ingegee het... Jy sal nie spyt wees nie.
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: CZ .308 Varmint lading hulp asb
Ek het die 41gr lading gebruik om te kalibreer. Ek neem aan dat hierdie spoed metings by die tromp gemeet is. Jy soek 2570 vps by die tromp teen 40.7gr by omtrent 50213 psi . Die volgende hoer node is nie haalbaar as gevolg van druk.deserthuntr wrote:Goeienaand. Kan julle my asb help met 'n node vir die volgende:
CZ 550 Varmint .308
Twist 1:12
Looplengte 25.63"
Lapua dop H2O 55.5gr Lengte: 51.1mm
PMP 168gr punte
S335 Lot 718 -0.5% dev
CCI 200 primers
TPL 70.8mm (TPLmax = 72.0mm)
Lading Gem Spoed fps was by 15grade Celcius
39gr 2401
40gr 2493
41gr 2585
42gr 2603
Enige hulp sal baie waardeer word, by voorbaat baie dankie.
Ian
Laat asb iemand anders soos Oom Driepoot ook kyk
And as thy days, so shall thy strength be
- deserthuntr
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm
Re: CZ .308 Varmint lading hulp asb
Baie dankie Swede. Die spoed is 3 tree van die loop se punt af gemeet, is dit reg so?
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: CZ .308 Varmint lading hulp asb
Die norm is 5m weg van die tromp dan skakel jy enige gasse uit wat die lesing maag beinvloed. Dit is ook raadsaam om elke keer die chrony op dieselfde afstand van die tromp te sit en seker te maak dat dit waterpas is en dat jy elke keer dieselfde hoogte deur die chrony skiet.deserthuntr wrote:Baie dankie Swede. Die spoed is 3 tree van die loop se punt af gemeet, is dit reg so?
And as thy days, so shall thy strength be
-
henkva
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Oct 20, 2016 1:27 pm
Re: CZ .308 Varmint lading hulp asb
Goeie dag deserthuntr, ek skiet self die CZ550 varmint in 308. my doelwit is om 1MOA op 1000y te skiet, dus het ek al bietjie aandag aan lading ontwikkeling ge doen. Ek is geensins 'n quickload fundi nie maar as ek die optimal barrel time en quickload se barrel time soos verduidelik deur Kassie Nienaber dan is my hoogste Node op 2630fps (die volgende een is nie haalbaar nie).
ek het eers 168gr sierra match kings ge skiet gelaai met S335, maar dit het vir my soos 'n mors gevoel om hulle so stadig te skiet.
Ek het ook S355 (Lot11) probeer en dit het vir my BAIE beter gewerk as S335. Ek kon hoer spoed haal met beter dop vulling en verbranding met heelwat laer druk.
Ek het nou Nosler RDF 175gr punte wat ek een rondte lading ontwikkeling mee gedoen het met S355. My spoed is op die node volgens QL maar nog nie veld toetse ge doen om te bevestig nie.
Ek sal net moet gaan seker maak presies wat my data is dan sal ek dit vir wat dit werd is hie deel.
ek het eers 168gr sierra match kings ge skiet gelaai met S335, maar dit het vir my soos 'n mors gevoel om hulle so stadig te skiet.
Ek het ook S355 (Lot11) probeer en dit het vir my BAIE beter gewerk as S335. Ek kon hoer spoed haal met beter dop vulling en verbranding met heelwat laer druk.
Ek het nou Nosler RDF 175gr punte wat ek een rondte lading ontwikkeling mee gedoen het met S355. My spoed is op die node volgens QL maar nog nie veld toetse ge doen om te bevestig nie.
Ek sal net moet gaan seker maak presies wat my data is dan sal ek dit vir wat dit werd is hie deel.
CZ 550 Varmint 308