Kan die slim manne met QL asb help.
Kaliber 303Br
Koeel Hornady #3130
Gewig 174 gr
Maak dop PMP
H2O dop 51gn
Slagdop cci200
TPL 79.72mm
Looplengte 515mm
Kruit S335 lot715
Dankie by voorbaat
Groete uit die oos kaap,
Jurgen
Hulp met 303Br lading asb
-
JVT172
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am
Hulp met 303Br lading asb
Last edited by JVT172 on Mon Jul 24, 2017 6:50 am, edited 1 time in total.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Hulp met 303Br lading asb
Ek is nou nie van die slim manne nie, maar ek het so vinnig gekyk. Net paar vrae.
Is jy reg met die TPL en dop volume? Die TPL lyk ver te lank vir my want dit los jou met 'n 2,29mm seating in standaard doppe, of is jou geweer se kamer langer? Ek het self ook van daardie koeëls en hulle lengte gemeet op 25,8mm. Jou seating moet omtrent dieselfde wees as die koeël se deursnee. Omdat dit 'n ronde punt koeël is, gaan die TPL nog korter wees. Ek werk op 'n TPL van 75mm in my geweer, seating is dan 8mm.
Die dopvolume van 49,3gr lyk weer baie min. In my LE no4mk2 kry ek met PMP doppe 58,3gr H20. Die "standaard" is 56gr. Maak net weer seker oor dit.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
JVT172
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am
Re: Hulp met 303Br lading asb
Ek mask so
-
JVT172
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am
Re: Hulp met 303Br lading asb
Daai lengte is die Maks TPL
Weer geweeg. H2O 51gr
Ek sal vamiddag nog so paar check
Weer geweeg. H2O 51gr
Ek sal vamiddag nog so paar check