More manne,
Ek het naby Paterson (80km van PE) te jag die volgende:
5x Penkop rooibokramme - vir vleis (R1000 elk)
2x Waterbokbulle - R5000 elk
3x Nyalabulle - R7000 elk
Dag jag, self-help. Plaas nie 'n uitsoek jagplaas nie, net 'n kamp met bokke.
Groete
Rooibok, waterbok en nyala te jag
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Rooibok, waterbok en nyala te jag
Last edited by Sako75 on Fri Jul 07, 2017 7:53 pm, edited 1 time in total.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Rooibok, waterbok en nyala te jag
Hoe groot reken jy is die waterbokke?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: Rooibok, waterbok en nyala te jag
Gee bietjie meer info ash. Het vir jou ook pm gestuur vir meer info. Moet al die bokke gejag word deer een jag groep?
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Rooibok, waterbok en nyala te jag
PB, Waterbokbulle wat ek wil af he is almal uitgegroei en nageslag van 28-30" bul. Maar kan nie met gemak en sekerheid 'n roep maak van hulle grootte nie. Hulle is nog nie heeltemal daai grootte nie.
Rooibokke en nyalas maar knypkoppe.
Ek haal af want die weiding raak nou baie lelik.
Rooibokke en nyalas maar knypkoppe.
Ek haal af want die weiding raak nou baie lelik.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Rooibok, waterbok en nyala te jag
Dankie Danie,
R5000 vir n volwasse waterbok bul is nogtans goed
R5000 vir n volwasse waterbok bul is nogtans goed
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Kwarra
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Jul 11, 2017 11:44 am
Re: Rooibok, waterbok en nyala te jag
Goeie dag kan ek asb u kontak nommer en naam kry....wil u kontak vir meer inligting.
Groete
Kwarra
Groete
Kwarra
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Rooibok, waterbok en nyala te jag
Steeds beskikbaar