Hornady DGX 300gn .375
-
Broadbandboer
Hornady DGX 300gn .375
More manne. Ek het die hornadys gebruik op 'n eland koei. Die skoot was 'n hartskoot skuins van voor. Ek het die punt in die pens herwin.
Totaal van 108gn se gewig oorgehad.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170724/228fb739d969ad7172a7ae6363ed17d7.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170724/a6ba90aa8a7e6868c9916f820df901da.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170724/33415805765a35854a5baaf04067648b.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hornady DGX 300gn .375
Ongelukkig is die internet vol slegte ervarings van manne met daai koeels...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Hornady DGX 300gn .375
Ook al dit gehoor. Het self 'n klomp wat ek verniet gekry het. Gebruik hulle nou vir oefen. As dit bonded was was dit dalk 'n ander saak.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 619
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Hornady DGX 300gn .375
Al wat jy herwin het is die staal (yip, staal, nie koper nie) mantel. Die DGX is een van die hardste koeels wat mens deur `n loop kan sit en `n goeie manier om `n ou geweer se lope terminaal te beskadig.
Die lood is veronderstel om aan die staal mantel geheg te wees maar duidelik nie in jou geval nie.
Ek hou maar by goed soos Swift en Woodleigh. Hulle werk vir my.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hornady DGX 300gn .375
Giepie
Dit is die probleem, dit is juis n bonded koeel! Ek het destyds toe hulle die produk ten toon gestel het so 100 in my 375 H&H vir hulle getoets en my resultate was baie swak in die terminale departement. Het baie moeite gedoen vir hulle en het n hele paar aanbevelings in my verslag gedoen, maar helaas dit is totaal geignoreer. Core seperation soos Broadbandboer ervaar het was maar die groot sondebok.
Ek het nog so 125 oor in my 375 Ruger en ek moet se ek kan nie wag dat hulle uitgeskiet is sodat ek Barnes kan laai in die doppe nie. Hierdie is n uiters teleurstellende produk veral as jy sy aplikasie in ag neem.
Groetnis
Wouter

470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Hornady DGX 300gn .375
Treurige koeel in my opinie, het 'n dikker staalmantel as die solied DGS. Daar is 'n man wie se duur dubbel beswyk het met die gebruik van DGX, ek verstaan hy's met regsaksies besig
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hornady DGX 300gn .375
Wouter Roets wrote:Giepie
Dit is die probleem, dit is juis n bonded koeel! Ek het destyds toe hulle die produk ten toon gestel het so 100 in my 375 H&H vir hulle getoets en my resultate was baie swak in die terminale departement. Het baie moeite gedoen vir hulle en het n hele paar aanbevelings in my verslag gedoen, maar helaas dit is totaal geignoreer. Core seperation soos Broadbandboer ervaar het was maar die groot sondebok.
Ek het nog so 125 oor in my 375 Ruger en ek moet se ek kan nie wag dat hulle uitgeskiet is sodat ek Barnes kan laai in die doppe nie. Hierdie is n uiters teleurstellende produk veral as jy sy aplikasie in ag neem.
Groetnis
Wouter
Wout sal hulle nie lekker werk op n groot kat nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hornady DGX 300gn .375
Cappie
Ja dit is omtrent die enigste dier wat hy mooi op sal werk, maar as jy ingedagte hou dat hulle vir die hele grootwild reeks ontwerp was bly dit uiters swak koeelprestasie. Ek vat selfs die herwinder koeels wat geskiet is uit dubbels en hulle lae spoed wat veel te wense oor laat. Het n klompie .458 vir ons plaas bestuurder gegee om te laai juis vir die leeus en sal terugvoering gee die dag as een sy teiken gevind het. Net bekommerd ons moet dalk soek vir n nuwe plaasbestuurder, want eerste skoot op n leeu en die laaste een om hom te stop verg twee heeltemal verskillende kreteria's van n koeel.
Groetnis
Wout

Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Hornady DGX 300gn .375
Wouter, volgens my inligting is die nie 'n chemies gebonde koeël nie, maar het slegs 'n "interlock ring" wat die loodkern en die staalmantel aan mekaar vasknyp. Dis dieselfde beginsel as hul gewone "interlock" reeks koeëls. Dit verklaar dan ook waarom die mantel en kern skei.Wouter Roets wrote:Giepie
Dit is die probleem, dit is juis n bonded koeel! Ek het destyds toe hulle die produk ten toon gestel het so 100 in my 375 H&H vir hulle getoets en my resultate was baie swak in die terminale departement. Het baie moeite gedoen vir hulle en het n hele paar aanbevelings in my verslag gedoen, maar helaas dit is totaal geignoreer. Core seperation soos Broadbandboer ervaar het was maar die groot sondebok.
Ek het nog so 125 oor in my 375 Ruger en ek moet se ek kan nie wag dat hulle uitgeskiet is sodat ek Barnes kan laai in die doppe nie. Hierdie is n uiters teleurstellende produk veral as jy sy aplikasie in ag neem.
Groetnis
Wouter
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hornady DGX 300gn .375
Jean
Daar leer ek iets vandag, want ek is nog altyd onder die indruk dit is n gebonde koeel. Ek het nou gou gaan loer op Hornady se webtuiste en jy is spot-on. Ek het nou met ons wapenwinkel eienaar gepraat wat destyds die middelman was met die toetse en ons altwee is dit eens dat die invoerders wat die koeels verskaf het vir die toets dit ook deurgegee het as gebond. Soos jy tereg noem is dit verseker die rede vir die core jacket seperation. Giepie sorry ou maat, ek staan tereg! Nieteenstaande dit bly n crap koeel!
Groetnis
Wout
Daar leer ek iets vandag, want ek is nog altyd onder die indruk dit is n gebonde koeel. Ek het nou gou gaan loer op Hornady se webtuiste en jy is spot-on. Ek het nou met ons wapenwinkel eienaar gepraat wat destyds die middelman was met die toetse en ons altwee is dit eens dat die invoerders wat die koeels verskaf het vir die toets dit ook deurgegee het as gebond. Soos jy tereg noem is dit verseker die rede vir die core jacket seperation. Giepie sorry ou maat, ek staan tereg! Nieteenstaande dit bly n crap koeel!
Groetnis
Wout
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Hornady DGX 300gn .375
Geen probleem. Leer ook nog.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Hornady DGX 300gn .375
Kry vir jou Swift A-frame, of Nosler Partition
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Hornady DGX 300gn .375
Ek het dieselfde met die DGS ervaar wat so uit sy jas klim. EK het die naweek Interlock herwin en hulle bly darem in een stuk verwronge lood/koper mengsel na impak.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... GS#p284275tau wrote:
Ek sou die die DGS koeels op enige iets harder as 'n haas gebruik nie die solid klim heel uit sy jas en die Barnes en GS custom maak BAIE dieper en konstante duike in my gong. Dit is 'n 30mm Plaat wat ek gebruik het om trok gearbokke se ratte uit te slaan deur die shaft met ratte op daarop te laat val hy is dus so bietjie getemper![]()
niks skiet deur hom nie.
Ek sal een van die DGS koeels afneem wat uit dieselfde wal kom.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Hornady DGX 300gn .375
Ek kan nie verstaan hoe dieselfde maatskappy sulke slegte en briljante koeëls kan versprei nie. GMX'e is briljant. Sal die DGX'e wat ek het maar uitskiet op die baan.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Hornady DGX 300gn .375
Ja jong, ek het ook al oor daai ene gewonder.