.38 S&W ou polisie rewolwer
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
.38 S&W ou polisie rewolwer
Het uiteindelik my lisensie gekry na 5 mnde !! Dit was my Pa(nou 89 jr jonk) sin wat hy gebruik het na die 2de wereld oorlog as Polisieman( Vanrhynsdorp,Carnavon berede en Beaufort-wes omgewing en later Kaapstad omgewing) in die laat 40's en 50's en is nog in perfekte werkende kondisie.
Het laasnaweek op 'n vriend se plaas so bietjie lading ontwikkeling gedoen.
Eerstens het ek 38 spl doppe gesny volgens specs vir die 38 S&W en gevuurvorm met 2.4gr MP200 en lyman loodkoeel 147 gr met geen probleme.Die deursnit van die koeel is bietjie kleiner(.358) teenoor specs van .360/1 maar omdat ek skoon lood gebruik het is die koeel lekker sag en het mooi gewerk.
Ek het opgewerk na 'n lading van 2.9 gr MP200 sonder enige probleme en groepering was goed op ongeveer 20 meter .Geen druktekens was merkbaar sowel as doppe wat mooi gebly het.Recoil was minimaal en was lekker gemaklik hanteerbaar...
Sal op skietbaan spoed neem sodra die geleentheid hom voordoen.Volgens QL berekening behoort dit so rondom 700fps te wees.
Gaan hom uitsluitlik gebruik vir plinking/sportskiet...

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: .38 S&W ou polisie rewolwer
Geniet hom en baie geluk!!
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .38 S&W ou polisie rewolwer
Ekt ook so 1, by my Pa ge erf, ekt n hele spul ammo persent gekry so ek het nognie begin herlaai nie, hier is wel iemand op die forum wat vir my goeie herlaai advies gegee het, myne is ook baie akkuraat!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: .38 S&W ou polisie rewolwer
Ek is ook in proses om een van hulle op my naam te sit. Iemand het my vertel sekere modelle kan mens sny om 38 Special te vat. Dalk kan iemand hier meer hiervan met ons deel.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .38 S&W ou polisie rewolwer
Presies dieselfde kombinsie as wat ek vir my vrou se 38S&W gebruik het. Ek het egter opgeeindig met 2.5gr S121 agter .360" 143gr loodkoeëls way ek gegiet en gesize het.
Dis 'n baie ligte lading wat net oor die 600ft/s gegee het.
Dis 'n baie ligte lading wat net oor die 600ft/s gegee het.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: .38 S&W ou polisie rewolwer
Slegte idee ! Dit wat ek so op die internet raak lees is niks goed nie.....dehacked wrote:Ek is ook in proses om een van hulle op my naam te sit. Iemand het my vertel sekere modelle kan mens sny om 38 Special te vat. Dalk kan iemand hier meer hiervan met ons deel.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .38 S&W ou polisie rewolwer
Vriel is reg. 1stens is die .38spl se druk te hoog vir die 38S&W se raam en 2dens is die .38spl se koeël 0.003" kleiner as 38S&W sin. Daar is net mooi geen positiewe ding wat uit so 'n verandering kan kom nie.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: .38 S&W ou polisie rewolwer
Pvdw,Gee bietjie daai mold se gegewens.Ek sal graag soiets wil bekom..Pvdw wrote:Presies dieselfde kombinsie as wat ek vir my vrou se 38S&W gebruik het. Ek het egter opgeeindig met 2.5gr S121 agter .360" 143gr loodkoeëls way ek gegiet en gesize het.
Dis 'n baie ligte lading wat net oor die 600ft/s gegee het.
Groetnis
Len
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .38 S&W ou polisie rewolwer
Hi Len. Man dis 1 van LEE se 357 moulds wat ek gekoop het en met grindingpate uitgewerk het totdad hy die koeëls .361 cast en ek dit dan na 360 kan size.
Jy kan dit met enige van LEE se aluminium moulds van jou keuse doen. Dit vat redelik tyd maar gee goeie resulrate.
Ek het hom verkoop saam met die revolver toe ek vir my vrou ook 'n 9mm gekoop het.
Jy kan dit met enige van LEE se aluminium moulds van jou keuse doen. Dit vat redelik tyd maar gee goeie resulrate.
Ek het hom verkoop saam met die revolver toe ek vir my vrou ook 'n 9mm gekoop het.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: .38 S&W ou polisie rewolwer
Baie dankie Pvdw. Gaan dit ook probeer.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: .38 S&W ou polisie rewolwer
En daar koop ek vandag 100 doppies en 100 punte. Alles pmp .38 s&w. 850 rand later.... Maak man net bietjie suur as ou prys van 99 op punte boks nog sigbaar is en til kap hom 250... Elkgeval, size op die boksie wys 358. Gee my hoop dat ek dalk met lood 357 punte ook half aanvaarbare groepe mag kry met 'n bietjie geluk.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: .38 S&W ou polisie rewolwer
Dehacked jy sal jou 38 s&w moet meet.Daar was die wat .358 dia was en dan was daar die ouer een wat .360/361 dia was...Ek skiet ook die "winkel" ammo wat .358 is en hy maak mooi.Die .360 ammo was almal loodpunte soos ek verstaan(praat nou hier onder korreksie) volgens inligting wat ek bekom het.dehacked wrote:En daar koop ek vandag 100 doppies en 100 punte. Alles pmp .38 s&w. 850 rand later.... Maak man net bietjie suur as ou prys van 99 op punte boks nog sigbaar is en til kap hom 250... Elkgeval, size op die boksie wys 358. Gee my hoop dat ek dalk met lood 357 punte ook half aanvaarbare groepe mag kry met 'n bietjie geluk.
Ek is nog in die proses om myne te "slug" om seker te maak wat nou eintlik myne se regte diameter is...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: .38 S&W ou polisie rewolwer
Ou draad, maar soek inligting en raad.
My seun gaan so rewolwer kry, hy hou van die idee van 'n "six shooter".
Kan .38spl se dies werk, of moet ons eerder kyk vir die regte dies?
Ons weet die ammo is erg skaars, maar waar sou ons kon kry?
Sal .38 spl se koeëls werk, of moet ons eerder die regtes soek?

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: .38 S&W ou polisie rewolwer
Die .38 Special dies werk. Ek het n klomp lood pille gekry maar ook noggie begin herlaai nie. My rollie is baie akkuraat.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: .38 S&W ou polisie rewolwer
So die antwoord lê daarin om .354" of .355" bullet sizer die te gebruik (selfde as 9mm pistool)? Ek sien hier begin die manne weer giet ook! Die geheim is om by die spesifikasie te bly. Dit help nie om 'n erfstuk op te blaas nie. Die beste is seker om die loop te eik en te kyk wat die deursnee is. Jy moet dan koeëls 0.001" groter as die loop se deursnee size.Pvdw wrote:Vriel is reg. 1stens is die .38spl se druk te hoog vir die 38S&W se raam en 2dens is die .38spl se koeël 0.003" kleiner as 38S&W sin. Daar is net mooi geen positiewe ding wat uit so 'n verandering kan kom nie.
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: .38 S&W ou polisie rewolwer
38spl dies will only work to resize the cases .
you will need 38s&w dies to reload or if you have 9mm dies and 38 spl dies to reload .
resize with 38spl dies
expand the case mouths and seat the bullets with the 9mmp dies.
well thats how i reload for this old calibre
you will need 38s&w dies to reload or if you have 9mm dies and 38 spl dies to reload .
resize with 38spl dies
expand the case mouths and seat the bullets with the 9mmp dies.
well thats how i reload for this old calibre
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: .38 S&W ou polisie rewolwer
As julle manne hardup is vir dies, ek het 'n jaar terug by Rosental in Windhoek gekry.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .38 S&W ou polisie rewolwer
Manne die regte ding is en bly .38S&W dies.
Die S&W se koeëls is .360" waar 38spl .357" is. Nou om daai dop na elke vuur te size na .357" en dan .360" koeël te laai maak nie sin vir my nie. Soos hierbo genoem deur 270 moet lood nou nog daai ekstra .001" bykom so die idiale lood koeël is .361"
Ek het 1000de van hulle vir my vrou se rollie gegiet, gesize en gelaai. Daai rollies skiet regtig lekker.