Howa hogue korter maak
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Howa hogue korter maak
Goeie dag manne
Ek sukkel met my Howa 1500 LA om die teleskoop ver genoeg terug te mount dat die eye relief perfek is. Ek het n rail op, maar die Vortex is nog so aks te ver. Selfde storie met die vorige Lynx gewees. Dit sal seker werk om n scope met n groter eye relief te kry maar ek is glad nie lus daarvoor nie.
Nou die vraag. Het iemand al sy sintetiese kolf suksesvol verkort? Ek sal dit graag self wil doen indien mootlik.
Groetnis
Ek sukkel met my Howa 1500 LA om die teleskoop ver genoeg terug te mount dat die eye relief perfek is. Ek het n rail op, maar die Vortex is nog so aks te ver. Selfde storie met die vorige Lynx gewees. Dit sal seker werk om n scope met n groter eye relief te kry maar ek is glad nie lus daarvoor nie.
Nou die vraag. Het iemand al sy sintetiese kolf suksesvol verkort? Ek sal dit graag self wil doen indien mootlik.
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Howa hogue korter maak
Gaan Beserk!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Howa hogue korter maak
Supacow wrote:Gaan Beserk!
Ek sal nogal Berserk gaan oor n At-one ook maar dink dit gaan bietjie duurder wees as n saaglem en gom
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Howa hogue korter maak
Jy kan 'n skyf uitsny, maar dan gaan jy 'n manier noet kry om die recoil pad weer vas te skroef. Recoil pad gaan ook dan groter wees as kolf se "footprint".
Ek sou hom afsny en dan 'n stukkie hout in die gat epoxy met Epidermix, sodat mens iets het om pad in vas te skroef.
Ek sou hom afsny en dan 'n stukkie hout in die gat epoxy met Epidermix, sodat mens iets het om pad in vas te skroef.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Howa hogue korter maak
Ek het ook al gedink aan modifikasies. http://www.perfectunion.com/vb/ruger-mi ... pics/85076
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Howa hogue korter maak
Dankie manne. Gaan so bietjie waagmoed vat maar lyk my dit is dalk doenbaar
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Howa hogue korter maak
Hoekom kry jy nie eerder 'n picatinny rail wat agter oorsteek nie?
Laat weet gerus as jy een soek.
Groete
Douw
Laat weet gerus as jy een soek.
Groete
Douw
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Howa hogue korter maak
Het nie daaraan gedink nie. Is dit soos die wat die manne vir die nagjag gebruik? Kry mens hom in LA en het jy wat rondlê? Ek wil nog iewers laer ringe ook opgooi so dalk moet ek daardie roete stap.douw wrote:Hoekom kry jy nie eerder 'n picatinny rail wat agter oorsteek nie?
Laat weet gerus as jy een soek.
Groete
Douw
Dankie Douw
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Howa hogue korter maak
Ek het nie voorraad nie, maar sal vir jou maak. So jy soek 'n Lang aksie "rail" hoeveel MOA. En watter tipe ringe is jy opsoek na? Vir 30 of 34mm?
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Howa hogue korter maak
Ek PMdouw wrote:Ek het nie voorraad nie, maar sal vir jou maak. So jy soek 'n Lang aksie "rail" hoeveel MOA. En watter tipe ringe is jy opsoek na? Vir 30 of 34mm?
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22