Terug uit die Korannaberg en 'n intresante ondervinding...

Post Reply
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Terug uit die Korannaberg en 'n intresante ondervinding...

Post by Ben Remington »

Goeie dag...

Ek was weer bevoorreg om 'n draai in die Kalahari te maak en vir die eerste keer in my lewe het ek op 'n ietermagôg afgekom so teen 15h30 terwyl dit lekker warm was. Ek het seker die verkeerde ding gedoen om hom op te tel maar mens kry die kans nie elke dag nie. Dit was opvallend hoe nat die diertjie se gesig en voete was , ek het 'n vriend gebel wat baie met hulle werk en hy het my meegedeel die nat voete is 'n aanduiding dat die dier baie gestres was omdat ek dit opgetel het...so leer 'n mens altyd by die wat meer weet. Verder was die dag heel lekker en kon ek die ou blouwildebeeskoei skiet en ook die mooi blesbok.

Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Terug uit die Korannaberg en 'n intresante ondervinding.

Post by Ben Remington »

...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Terug uit die Korannaberg en 'n intresante ondervinding.

Post by joe rocket »

Wat n besonderse ondervinding, dit gebeur nie elke dag nie. Het hy die mal wildebeest met die 223 geskiet? Baie mooi bokke baie geluk.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Terug uit die Korannaberg en 'n intresante ondervinding.

Post by Ben Remington »

Hallo J...

Ek het met die .308 geskiet...wou maar doodseker maak.

Groetnis
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1698
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Terug uit die Korannaberg en 'n intresante ondervinding.

Post by Vlakvark Soldaat »

Ben, jy weet hoe om ons jaloers te maak! Sien julle in 2018!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Post Reply