Makwepa Langafstand Kompetisie 2017

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1229
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Makwepa Langafstand Kompetisie 2017

Post by Pinkes »

Middag Manne

Ek wil jul almal uitnooi na ons kompetisie wat ons die 26 Augustus hou.

http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/3C3015E5-F206-4D87-AE3B-4E6CCED46D40_zpsdavcdaum.jpg

Gaan n baie lekker dag wees. Die afstande is
Soos op advertensie 300-900m.Kos sal deur die dag verkoop word.Daar is baie pryse wat gewen moet word.
Kontant kroeg is ook beskikbaar na die tyd

Kom skiet en kuier saam.

Groete
P
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Makwepa Langafstand Kompetisie 2017

Post by JPS »

Ai Dirk julle hou hom vroeg die jaar. Gaan hom mis.

Sterkte glo dan gaan mooi en lekker dag wees vir julle manne.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Makwepa Langafstand Kompetisie 2017

Post by Apie »

Dirk, julle tye op die program is verkeerd......



Sent from my D5803 using Tapatalk
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Makwepa Langafstand Kompetisie 2017

Post by Diesel Dog »

Apie wrote:Dirk, julle tye op die program is verkeerd......

Image Image

Sent from my D5803 using Tapatalk
Apie ek dink hulle verwelkom net die manne wat klaar ingeskiet het.

DD
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Makwepa Langafstand Kompetisie 2017

Post by Apie »

Ek trek net my vriende van die rand van die Kalahari se been.

Kom skiet saam en jy sal sien.....

Sent from my D5803 using Tapatalk
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Makwepa Langafstand Kompetisie 2017

Post by Apie »

Dankie Manne!


Was oorlekker!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Post Reply