Lekker Dinsdagoggend in Kuruman Heuwels...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Goeie middag...
Ek het vanoggend vir 'n pel die blouwildebees gaan skiet...ek moes 'n spesifieke een skiet en ek het onder 'n groot Kameelboom in die hoek van die kamp gaan staan...daar waar hulle gereeld draai. Eers toe my pel my aflaai en wegry het ek agtergekom ek het nie my skietstokke gelaai nie. Die bokke het nou en dan verby gekom en seker so na vyftien minute het vier van hulle rustig aangestap gekom ...die mik van die kameelboom was net te hoog vir dooierus...ek het gesien een van die vier bokke is die een wat ek moet skiet...ek het maar gewag tot hulle so na aan my as moontlik kom...net op die regte tyd het 'n Neushoringvoël alarm gemaak en die vier bokke het vasgesteek, die een wat ek moet skiet was effe skuins na my gedraai met die bladbeen wat na my wys so effe uitgestulp, dit was my merk. Ek was reeds op my hurke en was lekker stil , ek skat dit was so sewentig meter...die skoot het geklap en al vier bokke was in gelid en verdwyn in die dik bos. Toe hulle die heuweltjie klim was daar net drie bokke , nommer vier het so veertig meter gelê van waar hulle weggespring het, mooi in die hart.
Groetnis

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ben Remington on Tue Aug 08, 2017 1:18 pm, edited 1 time in total.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Lekker Dinsdagoggend in Kuruman Heuwels...
...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Lekker Dinsdagoggend in Kuruman Heuwels...
Pragtige omgewing, jy is 'n gelukkige man. Dankie vir die deel!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lekker Dinsdagoggend in Kuruman Heuwels...
Nou hoe het jy geweet dit is die regte bok? Sien geen oorplakkie nie 
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Lekker Dinsdagoggend in Kuruman Heuwels...
Tripod die bok was opsigtelik kruppel aan sy linker voorbeen.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lekker Dinsdagoggend in Kuruman Heuwels...
Ou kruppelpoot se lyding beeindig.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Lekker Dinsdagoggend in Kuruman Heuwels...
Lekker Ben.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lekker Dinsdagoggend in Kuruman Heuwels...
Baie mooi fotos Ben, dankie
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Lekker Dinsdagoggend in Kuruman Heuwels...
Baie mooi fotos Ben, dankie baie
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Lekker Dinsdagoggend in Kuruman Heuwels...
Dankie vir die deel. baie mooi
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Lekker Dinsdagoggend in Kuruman Heuwels...
Ben, jou stories en pragtige fotos laat my terug verlang na die Kalahari.
As jy eers jou tone deur daai sand gewikkel het, los jy 'n stukkie van jou hart daar in die Kalahari.

- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1698
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Lekker Dinsdagoggend in Kuruman Heuwels...
Ek moet duidelik n goeie kamera ook saambring... Want julle neem mooi fotos van die jag en omgewing...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk