Brits jag

Post Reply
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1182
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Brits jag

Post by heywillie »

Dag manne,

Ek, my vrou en 'n goeie vriend van my het einde Junie 'n draai in Brits gemaak om biltong te gaan haal.
Hiermee 'n paar fotos !
IMG_4147.jpg
IMG_4158.jpg
IMG_4178.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1182
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Brits jag

Post by heywillie »

IMG_4186.jpg
IMG_4201.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Brits jag

Post by OupaZA »

Baie netjies en mooi diere!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Brits jag

Post by Stephan86 »

Baie geluk met die pragtige diere.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Brits jag

Post by Geno »

heywillie wrote:Dag manne,

Ek, my vrou en 'n goeie vriend van my het einde Junie 'n draai in Brits gemaak om biltong te gaan haal.
Hiermee 'n paar fotos !
IMG_4147.jpg
Netjies Willem.
Deel bietjie jou biltong resep wat jy vir die brakkie gebruik...
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Brits jag

Post by andre007 »

Geno wrote:
heywillie wrote:Dag manne,

Ek, my vrou en 'n goeie vriend van my het einde Junie 'n draai in Brits gemaak om biltong te gaan haal.
Hiermee 'n paar fotos !
IMG_4147.jpg
Netjies Willem.
Deel bietjie jou biltong resep wat jy vir die brakkie gebruik...
Geno, dis seker daai laaste jak wat jy nie gekry het nie :)
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1182
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Brits jag

Post by heywillie »

Geno wrote:
heywillie wrote:Dag manne,

Ek, my vrou en 'n goeie vriend van my het einde Junie 'n draai in Brits gemaak om biltong te gaan haal.
Hiermee 'n paar fotos !
IMG_4147.jpg
Netjies Willem.
Deel bietjie jou biltong resep wat jy vir die brakkie gebruik...
Geno,

Die resep vir brandsiek jakkals is baie dieselfde as vir baber:

- Kry 'n lekker groot sny plank
- Verwyder die vel en gebruik lekker baie sout, peper en suurlemoen. Vryf dit behoorlik in die vleis in
- Laat staan vir so paar uur
- Gooi 'n lekker stewige dop (whiskey / rum of brandewyn
- Sny die vleis in klein stukkies op.
- Moer die vleis weg en eet die plank ;D :laugh: ;D
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Brits jag

Post by Ashley »

Mooi man, geluk. Mooi fotos.

Ek neem aan dit was met die 30-06 Sako...
Watse ammo het jy gebruik, veral op die Zebra en Waterbok?
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1182
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Brits jag

Post by heywillie »

Ashley wrote:Mooi man, geluk. Mooi fotos.

Ek neem aan dit was met die 30-06 Sako...
Watse ammo het jy gebruik, veral op die Zebra en Waterbok?
Zebra was geskiet met 'n 308 Musgrave met 150gr Peregrine VLR4.
Die waterbok het ek met die PH se 375 Ruger geskiet (my vrou het op daardie stadium my geweer by haar gehad). Hy gebruik Kriek bullets, nie seker oor die gewig nie.
Die twee rooibokke en jakkals is met die Sako 30-06 geskiet, gebruik tans 150gr Peregrine VRG3. Gaan nou opskuif na 167gr toe
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Re: Brits jag

Post by OomMatt »

Geluk , mooi bokke
Veral daai Waterbok ....... jy het n vleisie en nie soos ek wat moet sit en wonder waar het ek verkeert gegaan nie.
Loop net in trofees vas , ook nie wat ek regtig soek nie , nie dat ek omgee nie
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Brits jag

Post by Jurgen Visser »

Daai waterbok is maar 'n versigtigge ding om te slag , 3 manne nodig , 2 mag net vel afhaal en nooit aan die vleis raak nie , derde man vat aan die vleis , is dit regtig so erg ? ek nog net gehoor daai vel stink en as hy aan die vleis raak het jy probleme
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1182
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Brits jag

Post by heywillie »

Jurgen Visser wrote:Daai waterbok is maar 'n versigtigge ding om te slag , 3 manne nodig , 2 mag net vel afhaal en nooit aan die vleis raak nie , derde man vat aan die vleis , is dit regtig so erg ? ek nog net gehoor daai vel stink en as hy aan die vleis raak het jy probleme
Dit is waar dat sy vel stink, maar ekt nog nie waterbok geproe wat sleg is nie.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
neef
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm

Re: Brits jag

Post by neef »

mooi fotos geluk met die lekker jag
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Brits jag

Post by Ben Remington »

Baie mooi diere ...dankie vir die mooi fotos.
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Brits jag

Post by Plaashaas »

Mooi bokke. Geluk.

As ek keuse het skiet ek elke keer waterbok vir die tafel. Selfs beter a Eland.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1698
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Brits jag

Post by Vlakvark Soldaat »

Nice. Maar daai is nie bietjie biltong nie...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Post Reply