Stoeger Atac S2
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Stoeger Atac S2
Goeie naand...
Ek het vir my seun een van die bogenoemde windbukse gekoop in .177 .
Ek het die teleskoop monteer en als goed vas gedraai en ons is vanoggend skietbaan toe. Vir die eerste 30 tot 50 skote het die geweer op 20m die hele papier volgeskiet, om en by 6 duim groepering met 3 skote.
Toe gebeur die volgende, ewe skielik begin skiet die geweer mooi en konstant, tussen half duim en duim groeperings ...ek wil net bysê die groepe het begin toemaak toe ek die teiken skuif na 16m. My kennis tov windbukse is baie beperk. Die pellets waarmee ons skiet is JSB MATCH DIABOLD EXACT 8.44gr 4.5mm.
Kan iemand my asb meer inlig rondom die verskynsel. Is dit normaal dat 'n nuwe windbuks eers ietwat moet settle voor hy begin mooi skiet?
Ek luister graag.
Groetnis

- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Stoeger Atac S2
Ken nie die Stoeger spesifiek nie, maar baie windbukse se seels moet so bietjie "ingeskiet" word en sal beter skiet na eerste 50-100 koeels.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Stoeger Atac S2
Neewat dalk is jou mounts los of scope gebreek. Het hy baie recoil?
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Stoeger Atac S2
Hallo Luan...
Alles is mooi vas...die recoil is volgens my nie kwaai nie....vandat die geweer mooi begin groep het bly hy nou konstant mooi groepeer.
Groetnis
Alles is mooi vas...die recoil is volgens my nie kwaai nie....vandat die geweer mooi begin groep het bly hy nou konstant mooi groepeer.
Groetnis
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Stoeger Atac S2
Dis baie snaaks al is hy nog nat nuut behoort hy nie so sleg te groepeer met met n jsb. Kyk maar hoe lank hou dit. Watse scope het hy op?
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Stoeger Atac S2
Stoeger 4-16×40
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Stoeger Atac S2
Ken nie daai scopes. Springer skiet is natuurlik moeiliker as pcp. Hy is "hold sensitive" so jy moet konstant wees met jou greep en rus. Springers met baie recoil breek ook maklik n scope. Hoe minder recoil hoe beter en meer akuraatheid. Maar op 20m om 6" te groep moet daar groter fout wees. Nie eens marksman pellets sal so vrot groep. Dalk het die scope mounts net terug geskuif en gesettle.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Stoeger Atac S2
Luan baie dankie vir die terugvoer...die Stoeger is nie 'n springer nie maar wel 'n gas ram...ek weet nie presies of die gas ram gewere minder recoil as 'n springer het nie.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Stoeger Atac S2
Vir die laaste 150 skote bly hy mooi konstant groepeer.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Stoeger Atac S2
Ben,
Ek het n Hatsan 2de hands gekoop hier op die forum. Hy het op 10 meter clovertjies geskiet.
Tot ek op n dag n by in my gat kry, en die loop bykom met lead remover. En toe is die sports aan. Hy het gesaai soos n blinde man darts gooi. So klompie skote later toe is weer op sy clovers.
Ek het besluit ek maak hom nie weer skoon nie, en stap nou al n paar boksies koele verder nog mooi.
Ek het n Hatsan 2de hands gekoop hier op die forum. Hy het op 10 meter clovertjies geskiet.
Tot ek op n dag n by in my gat kry, en die loop bykom met lead remover. En toe is die sports aan. Hy het gesaai soos n blinde man darts gooi. So klompie skote later toe is weer op sy clovers.
Ek het besluit ek maak hom nie weer skoon nie, en stap nou al n paar boksies koele verder nog mooi.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Stoeger Atac S2
Dankie vir die antwoord Andre.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Stoeger Atac S2
Ken nie eintlik die stoegers maar met n gasram sal die recoil beter wees. Skiet maar en kyk hoe gaan dit. Die skoon loop storie behoort nogsteeds nie daai grote groepe op 20m te gee. Skiet hom oor n chrony en kyk hoe konstant hy is.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Stoeger Atac S2
Baie dankie Luan...ek sal hom dop hou.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Stoeger Atac S2
Hi Ben.
Ek het net so geweer en hy maak my mal.
Ek het n idee dit is die scope. Hy sal mooi skiet en dan skielik op n ander plek begin skiet.
Ek gaan maar n ander scope koop en kyk wat maak hy.
Ek het net so geweer en hy maak my mal.
Ek het n idee dit is die scope. Hy sal mooi skiet en dan skielik op n ander plek begin skiet.
Ek gaan maar n ander scope koop en kyk wat maak hy.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Stoeger Atac S2
Ben,
Kyk bietjie onder op die blikke pellets. Jy kry verskillende groote pellets (oor algemeen 3 tot 4 verskillende grotes 4.49, 4.50, 4.51 en 4.52 as voorbeeld) van die pellet yewere kry (lead fouling) wat hom dan meer konstant laat skiet en as jy skonmaak dan skiet hy weer bont todat die loop weer "gecondition" is met die pellets.
Jy kan ook vind dar die geweer mooi skiet met sekere pellet en dan met nuwe blikkie we skielik swak skiet. Meeste van die tyd sal die grote van die pellet tussen blikkies dan nie dieselfde wees nie.

Baie dankie vir die advies.
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 611
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Stoeger Atac S2
Stem - My HW97K is ook n bietjie "hold sensitive". As ek my voorhand posisie verander, verander die impak punt - nie baie nie maar dit verander. As my sneller druk en asemhaling nie reg is nie dan skiet ek erg bond - die springer vergewe jou nieLUAN wrote:Ken nie daai scopes. Springer skiet is natuurlik moeiliker as pcp. Hy is "hold sensitive" so jy moet konstant wees met jou greep en rus.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Stoeger Atac S2
Bennie, het daai scope paralaks verstelling? Ek het 'n ou Gamo FX en as ek nie die paralaks presies stel nie, dan maak hy ook so... Weet nie of dit by jou die geval is nie.
Aim small, miss small
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Stoeger Atac S2
N goeie loop wat mooi gelap is op n pellet soos n Walther kan maklik 15 skote vat om te settle na die loop skoon gemaak is, n goedkoper een se loop kan 100 skote vat. Rede is maar een voudig die loop is grof binne en hy moet eers n lekker laag lood kry voor hy begin skiet. Die oli binne in die spring en sears sal ook brand in die begin (hulle noem dit dieseling), so elke skoot gaan die spoed baie op en af wees todat dit weg gebrand het, weer die goedkoper produkte hey meer grease en oli in waar jou Air arms of iets in daai klas net genoeg het om konstant te wees.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Stoeger Atac S2
Baie dankie vir almal se raad en insae....ek leer graag.
Eugene die paralaks is reg dankie...
Ek sal nog heelwat skote skiet en hom dophou.
Capt Obliv dankie ook vir jou verduideliking.
Eugene die paralaks is reg dankie...
Ek sal nog heelwat skote skiet en hom dophou.
Capt Obliv dankie ook vir jou verduideliking.