Russiese gras

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Russiese gras

Post by Plaashaas »

Middag manne

Wat is jul ondervinding met Russiese gras. Dit lyk vir na n baie goeie opsie vir winter voer alhoewel die gras die hele jaar groei en bestant is teen ryp. Ek verstaan daar nie blou suur risiko vir skaap nie. My grootse problem is maar Jun-Aug. Ek lam my ooie elke 8 maande en het basies enige tyd dragtige ooie en ooie met lammers.

Dankie byvoorbaat.
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Russiese gras

Post by Plaashaas »

http://www.russiesegras.co.za/Afrikaans ... gting.html

Die manne praat van tot 80 Skaap/ha.

Insetkoste is maar hoog, R135000/ha
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Russiese gras

Post by Supacow »

Gaan seker soos boomlusern en voerboer uitdraai ???
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Russiese gras

Post by Plaashaas »

Supacow wrote:Gaan seker soos boomlusern en voerboer uitdraai ???
:laugh:

Ek het so 7 jaar terug n pol by n pel gevat en geplant. Ek het daai pol NOOIT nat gemaak nie en hy groei nogsteeds.
User avatar
LeonS
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm

Re: Russiese gras

Post by LeonS »

Ek ken nie Russiese gras nie.....het op heelwat ander plekke baie negatiewe kommentaar gelees
rondom dit. Ons het so 2.4ha tot ons beskiking, waarvan 1ha so toe gegroei was met olieboom
en gemors dat ons die deel nog glad nie kon benut nie. So ek was ook redelik bekommerd oor weiding vir die winter. Vriend op wie se grond ons bly, het my toe gehelp
om rye grass te plant, selfde wat hul gebruik om kallers op te "background".......sover werk dit vir ons.
Post Reply