RUGER iHUNT

Post Reply
375CHEYTAC
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue Aug 22, 2017 4:55 pm

RUGER iHUNT

Post by 375CHEYTAC »

Hi

Het enige iemand al die Ruger iHunt getoets. Die roepertjie is lekker goedkoop. Dalk te goedkoop om goed te wees?

My roeper het die gees gegee en die R1500 se Rugertjie pas nou nogal my sak.

Lekker Jag.
--------------------------------------------------------------------
.357 S&W, .45 Para, .22-250, .300H&H, .375H&H, 12Br O/U
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

RUGER iHUNT

Post by SakoTrippel2 »

Dagsê Cheytac

Welkom hier by die geselskap.
Gaan maak gerus 'n draai by die skakel hieronder vir nuwe aansluitings en vertel bietjie van jouself en jou gewere. Meld sommer ook jou area/dorp of stad. Die manne sal dan lekker saam gesels en welkom heet. Netso terloops Bul van 'n gun daai wat as jou naam vertoon!

Wat die Ruger ihunt betref...kan ek ongelukkig niks sê nie. Nog nie van hom gehoor nie.


Nuwe aansluitings/ Introductions

https://r.tapatalk.com/shareLink?share_ ... re_type=sf

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: RUGER iHUNT

Post by Armand Steenkamp »

Sal ook wil weet hoie hy is?

Groetnis
375CHEYTAC
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue Aug 22, 2017 4:55 pm

Re: RUGER iHUNT

Post by 375CHEYTAC »

Sako 222

My reamers is oppad vannaf mmmerica. Dan word daai 375H&H van my a cheytac.

Ek wil kyk of ek so ver kan skiet soos ander memse se hulle kan.(tussen die winpomp se blades deur, om die berg, twee buur manne verder)
--------------------------------------------------------------------
.357 S&W, .45 Para, .22-250, .300H&H, .375H&H, 12Br O/U
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13580
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: RUGER iHUNT

Post by Capt. Yoda »

Maak jy die boltface somer met die dremel dan groter?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: RUGER iHUNT

Post by Aceofspades »

Jammer ek hijack nou hier, maar Cappie het 'n punt beet. +-3mm groter rim diameter en +-25mm langer TPL. TPL kan nog langer raak. Gaan jy net die loop gebruik met 'n ander aksie? is die knox dan nog lank genoeg om daardie dop te support?

Ek vra uit onkunde en om interesantheid. Ek het al gelees dat mense 338win mags in Lapuas wou verander, maar te veel probleme ontwikkel in die proses. Einde van die dag is dit 'n nuwe roer opbou met 'n beefy, duur aksie.

Kriek
375CHEYTAC
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Tue Aug 22, 2017 4:55 pm

Re: RUGER iHUNT

Post by 375CHEYTAC »

Aceofspades

Die Yank reken ek sal die bestaande aksie kan maak werk. Indien nie sal ek a ander aksie moet koop.

Die wapensmit, wat my gaan help, het al snaakse goed met gewere reggekry. Hy bou a ding met die naam van .300NVA. Dit is soortgelyk aan a 300wetherby magnum, maar die dop is nog langer en ge-"Ackley". Een van sy kliente het vir hom a video gestuur waar hy a springbok op 1400m geskiet het.

Groete
--------------------------------------------------------------------
.357 S&W, .45 Para, .22-250, .300H&H, .375H&H, 12Br O/U
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: RUGER iHUNT

Post by Aceofspades »

Watse maak en aksie is jou H&H nou soos hy standaard is?

300NVA lui vaagweg 'n klokkie, maar ek sal eers weer moet gaan soek vir hom. Wie bou hom hier rond?

Kriek
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: RUGER iHUNT

Post by ruaanb »

Aceofspads wrote:Watse maak en aksie is jou H&H nou soos hy standaard is?

300NVA lui vaagweg 'n klokkie, maar ek sal eers weer moet gaan soek vir hom. Wie bou hom hier rond?

Kriek
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... va#p589097
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: RUGER iHUNT

Post by Aceofspades »

Ha! Dankie Ruaan. Ja, dis waar ek hom raakgelees het.

Kriek
Post Reply