Wildfire2 Remote probleme

Post Reply
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Wildfire2 Remote probleme

Post by musgrave270 »

Middag Manne

Net 'n vraag. Die laaste aand of so begin my TX9 remote se knoppe bietjie neuk, hulle wil basies nie werk as ek hul druk nie. Dit gebeur so aan en af.

Het iemand al so probleem ervaar en dit laat regmaak? Gaan ek 'n nuwe remote moet koop?

Roeper is nie meer onder waarborg nie.

Groete
Ruan
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by cassie_calvinia »

myne begin ook so maak. mute knoppie.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by musgrave270 »

Aanvanklik was dit ook my mute maar hy werk nou weer, nou is dit ongelukkig my +vol en my +sound. ongelukkig twee van die belangrike knoppe.
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by musgrave270 »

Cassie

Is dit hoekom jy die tweede roeper gekoop het?

Groete
Ruan
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by cassie_calvinia »

ja, remote was nie meer betroubaar nie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by musgrave270 »

Ontvang vanaf FOXPRO

"It sounds like the keypad on your TX9 remote has gone bad and will need to be replaced. From a cost perspective, here is what would be involved in the repair in USD:

(1) TX9 keypad at $25.00 and labor cost $17.34. The total would be $42.34 plus return shipping. I'm not entirely sure on the shipping cost to you. With insurance the fee may be over $40 or more. Add this total on to the cost of shipping from you to our facility for the grand total.

A new TX9 remote control costs $125."

Met die heen en weer shipping glo ek gaan dit my seker net soveel kos soos 'n nuwe roeper
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by cassie_calvinia »

dink jy kan remote los koop. bel vir judy
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by musgrave270 »

Dankie

Ek sal so maak
222 Sako
Full Member
Full Member
Posts: 224
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by 222 Sako »

Myne doen selfde. Moet soms hard gedruk word om te reageer.
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by johans »

222 Sako wrote:Myne doen selfde. Moet soms hard gedruk word om te reageer.
myne ook.waar is die manne nou wat se daars net een roeper en dis foxpro.my apache het nog nie n dag se probleme gegee nie
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by cassie_calvinia »

bygese, myne het 3 jaar sonder enige problem.
baie nat gedou, deur al die elemente.
sal maar hou by foxpro
HOU HOM DAAI DIKTE
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by johans »

hier is nog 2 ander manne wat probleme het met nuwe wildfires,ek sal ook dalk by foxpro hou maar ek betwyfel die wildfire nou
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by musgrave270 »

Johan

Het jy jou remote laat regmaak of het jy maar net n ander roeper gekoop?

Groete
Ruan
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by johans »

musgrave270 wrote:Johan

Het jy jou remote laat regmaak of het jy maar net n ander roeper gekoop?

Groete
Ruan
nee ruan ek karring maar so aan.gaan die antenna ding doen en kyk of dit nie help nie
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by musgrave270 »

Johan

Ek dink dis waar my remote dalk sy probleme begin optel het. Ek het my knoppe al harder begin druk oor my roeper nie altyd goed opvangs gehad het nie. Ek het ook vir my 'n antenna opgesit en het nou niks opvangs probleme nie.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by Wayne »

My remote packed up the other night, it automatically goes to the screen with contrast settings and jams there. Does anyone know of someone I could speak to about this.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by Wayne »

I have come right, Pit Smit is officially a repair man for Foxpro's
Shaker
Full Member
Full Member
Posts: 172
Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by Shaker »

Hi, do you have contact details pls

$65 excl shipping is a bit on the heavy side
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Wildfire2 Remote probleme

Post by Wayne »

Whatsapp me on 084 491 0618 and I'll get it for you.
Post Reply