Heavy duty AR500 gong stands
- Glock17JLS
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am
Heavy duty AR500 gong stands
Wat dink julle manne van die gong stands
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 140
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am
Re: Heavy duty AR500 gong stands
Lyk goed. Wat is die plan om die gong te hang?
Sent from my E6653 using Tapatalk
Sent from my E6653 using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Heavy duty AR500 gong stands
Ek hou nie van negatief wees nie maar ek dink dit gaan net te duur wees en daar is goedkoper oplossings wat lank genoeg hou.
- Glock17JLS
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Thu Apr 13, 2017 11:05 am
Re: Heavy duty AR500 gong stands
Ek het n pel by ñ shooting range wat hulle vir die kliente leen of huur... sit hom vas met n Bolt en ketting of conveyer... het vir hom die gemaak want die daar is n paar manne wat vir die raam mik en nie die gongs nie... jy sal verbaas wees hoe vinning skiet die manne ñ raam stukkend...
