Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Goeie naand manne,
Ek vat sommer 'n kans....
Weet enige iemand van iemand wat bo-genoemde wapen in 222 0f 223 het en dalk wil verkoop?
Ek wil graag my Musgrave versameling vergroot en is ernstig opsoek na so geweertjie....maar dis (lyk my) hoendertanne.
Laat weet asb.
Groete,
Leon.
selnr. 082 agt 2 1 vier 724
Of PM my sommer.
Last edited by Leon Crous on Wed Sep 06, 2017 10:10 pm, edited 1 time in total.