Goeie middag...
Ek en Myburgh was weer vinnig Kalahari se kant toe...dis nooit te vêr om vir 'n vark te ry nie....
Die gras is nog plek plek baie lank en ons het so 110m vanaf 'n krip gaan sit en die drie mooi varke geskiet.
Ek het my hand teen sterk sononder oorspeel op 'n groot beer maar gelukkig was Ruger by en kon ons die vark vinnig opspoor met 'n skoot wat agter en hoog deur die een long is.
Hier is 2 videos van Ruger...die gehalte van die video is maar swak.
Groetnis
Weer lekker in die Kalahari....
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Weer lekker in die Kalahari....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Weer lekker in die Kalahari....
...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Weer lekker in die Kalahari....
Netjies hopelik kan ek in 'n mooi varkie raakloop die jag layer die week wat kom.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Weer lekker in die Kalahari....
Baie Nice Dankie vir die deel
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Weer lekker in die Kalahari....
mooi varkies daai, geluk!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Weer lekker in die Kalahari....
Lip lekker varke. Geluk.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.