Naand Manne
Weet enige van julle of mens met met meer as 1 geweer mag skiet tydens 'n Chasa Baanskiet kompetisie?
CHASA BAANSKIET
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: CHASA BAANSKIET
CHASA se reëls maak ongelukkig nie daarvoor voorsiening nie.
Die reël is; een skut, een geweer.
Die reël is; een skut, een geweer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!