Pay it forward
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5026
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Pay it forward
Ek plaas in die kitty 'n Howa 150 kort aksie Hogue kolf splinternuut nog nooit gebruik nie. Kom van my 204 Ruger af.
Johan ek sal graag die 9mm patrone by jou wil vat maar moet plan maak om dit hier te kry daar is dalk geleentheid van iemand wat opry hiernatoe van jou af. Wil net by jou seker maak of dit nie 9mm short is nie daar moet 9mm Luger op die boks staan.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Pay it forward
Kan ek asb die howa kolf vir n vriend kry? Ek sal hom kom oplaai in Pta.
Ek sit n Redding Trickler in die kitty
Ek sit n Redding Trickler in die kitty
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5026
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Pay it forward
Hmmmm trickler of 9mm patrone Ian kan ek asb die trickler kry as ek nie lift vir die 9mm patrone kry vanaf Nelspruit nie sal oor so twee dae kan weet dan tel jy kolf op en los trickler by my.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Pay it forward
Dis reg met my. Ek gooi die trickler in my kar
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Pay it forward
Frederik,Frederik wrote:Ek plaas in die kitty 'n Howa 150 kort aksie Hogue kolf splinternuut nog nooit gebruik nie. Kom van my 204 Ruger af.
Johan ek sal graag die 9mm patrone by jou wil vat maar moet plan maak om dit hier te kry daar is dalk geleentheid van iemand wat opry hiernatoe van jou af. Wil net by jou seker maak of dit nie 9mm short is nie daar moet 9mm Luger op die boks staan.
Dis 9mm koeëls, soos in herlaaikomponente, nie patrone nie. Die pakkie sê slegs "9mm CALIBRE Full jacket 7,45g (115gr) 100 BULLETS"
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5026
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Pay it forward
Johan, dankie ek dog dit is klaar gelaaide patrone ek gaan die Trickler van Ian vat.
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Pay it forward
Hi Johan,Johan Nel wrote:Frederik,Frederik wrote:Ek plaas in die kitty 'n Howa 150 kort aksie Hogue kolf splinternuut nog nooit gebruik nie. Kom van my 204 Ruger af.
Johan ek sal graag die 9mm patrone by jou wil vat maar moet plan maak om dit hier te kry daar is dalk geleentheid van iemand wat opry hiernatoe van jou af. Wil net by jou seker maak of dit nie 9mm short is nie daar moet 9mm Luger op die boks staan.
Dis 9mm koeëls, soos in herlaaikomponente, nie patrone nie. Die pakkie sê slegs "9mm CALIBRE Full jacket 7,45g (115gr) 100 BULLETS"Ek hoop dit help. Ek kom die naweek Pretoria toe. Dalk kan ons 'n reeling maak indie jy wel belangstel.
As die 9mm "koeëls" nog beskikbaar is sal ek asb belang stel, ek sal natuurlik die posgeld betaal asb?
Ek sal more oggend weer iets in die pot gooi, ek dink hier lê nog 30mm mounts vir n 11mm rail, ideaal vir n .22 geweertjie/pcp geweer.
Baie dankie
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Pay it forward
Reg so. Ek is Dinsdag terug by die huis, dan reel ons die versending. Hoe stuur ek dit?Wildeboer wrote:Hi Johan,Johan Nel wrote:Frederik,Frederik wrote:Ek plaas in die kitty 'n Howa 150 kort aksie Hogue kolf splinternuut nog nooit gebruik nie. Kom van my 204 Ruger af.
Johan ek sal graag die 9mm patrone by jou wil vat maar moet plan maak om dit hier te kry daar is dalk geleentheid van iemand wat opry hiernatoe van jou af. Wil net by jou seker maak of dit nie 9mm short is nie daar moet 9mm Luger op die boks staan.
Dis 9mm koeëls, soos in herlaaikomponente, nie patrone nie. Die pakkie sê slegs "9mm CALIBRE Full jacket 7,45g (115gr) 100 BULLETS"Ek hoop dit help. Ek kom die naweek Pretoria toe. Dalk kan ons 'n reeling maak indie jy wel belangstel.
As die 9mm "koeëls" nog beskikbaar is sal ek asb belang stel, ek sal natuurlik die posgeld betaal asb?
Ek sal more oggend weer iets in die pot gooi, ek dink hier lê nog 30mm mounts vir n 11mm rail, ideaal vir n .22 geweertjie/pcp geweer.
Baie dankie
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Pay it forward
Nikko Stirling Platinum Rifle scope ring set, high 30mm with 3/8" dovetails bases. Suitable for riflescopes with 50-60mm objective lenses.
Dis die beskrywing van die scoperinge wat ek terug gooi in die pot.
Dis die beskrywing van die scoperinge wat ek terug gooi in die pot.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3631
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Pay it forward
Willeboer as niemand die ringe gevat het nie kan ek hulle kry asb. Het 'n ander stel ringe wat ek weer in die pot kan gooi.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Pay it forward
Jy is welkom, pm my en ons vat dit van daar dan.Fanta300 wrote:Willeboer as niemand die ringe gevat het nie kan ek hulle kry asb. Het 'n ander stel ringe wat ek weer in die pot kan gooi.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3631
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Pay it forward
Ek was bietjie oorhaastig met die ringe. Eers later gesien van die 3/8". Hulle sal nie pas nie so ek gee hulle weer terug
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Pay it forward
Geen probleem, soos ek gesê het dis ringe wat op n .22 of windbuks sal pas.Fanta300 wrote:Ek was bietjie oorhaastig met die ringe. Eers later gesien van die 3/8". Hulle sal nie pas nie so ek gee hulle weer terug
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5026
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Pay it forward
Ian, ek het vir jou PM gestuur vir die reelings oor die hogue kolf ook vergeet om te se dit is vir dikloop Howa.
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Pay it forward
I
Ek het hierdie CZ75 Preb / B leer holster OWB. Ek het hom letterlik een keer gedra en toe verkoop ek my PreB om die CZ75 PO7 te koop. Hy is seker so 6 maande oud. Indien jy hom benodig laat weet maar. Ek sal posgeld ook dek so dit kos jou niks
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Pay it forward
Ek het die volgende wat ek wil ingooi.
1) 500 pmp large pistol primers. As daar dalk iemand in Secunda omgewing is wat hulle kan gebruik.
2)2x .22 magasyne(weet glad nie waar hulle pas nie maar dalk herken iemand wat een nodig het hulle)
1) 500 pmp large pistol primers. As daar dalk iemand in Secunda omgewing is wat hulle kan gebruik.
2)2x .22 magasyne(weet glad nie waar hulle pas nie maar dalk herken iemand wat een nodig het hulle)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5141
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Pay it forward
Kan ek asb die kry!!??sPRINGHAAS wrote:Ek het die volgende wat ek wil ingooi.
1) 500 pmp large pistol primers. As daar dalk iemand in Secunda omgewing is wat hulle kan gebruik.
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Pay it forward
Jys welkom. PM gestuur met my nommer dan reel ons iets.Pvdw wrote:Kan ek asb die kry!!??sPRINGHAAS wrote:Ek het die volgende wat ek wil ingooi.
1) 500 pmp large pistol primers. As daar dalk iemand in Secunda omgewing is wat hulle kan gebruik.
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Pay it forward
Pvdw vat die primers, maar die .22 mags is nog beskikbaar as iemand werk het vir hulle
-
Morne77
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Wed Apr 05, 2017 11:00 am
Re: Pay it forward
Hi Wildeboer. Is die ringe nog beskikbaar? Sal hulle werk op n Brno mod 2 .22?Wildeboer wrote:Nikko Stirling Platinum Rifle scope ring set, high 30mm with 3/8" dovetails bases. Suitable for riflescopes with 50-60mm objective lenses.
Dis die beskrywing van die scoperinge wat ek terug gooi in die pot.
Sent from my SM-N900 using Tapatalk
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Pay it forward
Morne,Morne77 wrote:Hi Wildeboer. Is die ringe nog beskikbaar? Sal hulle werk op n Brno mod 2 .22?Wildeboer wrote:Nikko Stirling Platinum Rifle scope ring set, high 30mm with 3/8" dovetails bases. Suitable for riflescopes with 50-60mm objective lenses.
Dis die beskrywing van die scoperinge wat ek terug gooi in die pot.
Sent from my SM-N900 using Tapatalk
Hul is joune, pm met jou adres en dan stuur ek hul.
ps, ons het net 'n Poskantoor in Colesberg...
-
Morne77
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Wed Apr 05, 2017 11:00 am
Re: Pay it forward
Baie dankie Wilde boer, Ek het die volgende magesyn wat ek ingooi. Dit is vir n .308 Steyr. Dit is nie die een met die knippies op die magesyn nie. Myne het die knippies op en hy werk nie op hom nie. Ek het die een aanlyn bestel maar was verkeerd vir my geweer. Ek heg foto's aan met afmetings, Miskien is daar iemand wat hom kan gebruik. Dit lyk asof die knippies op die geweer kant moet wees. Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Pay it forward
O gaats, jy eet seker by die Spur as jy rugby kyk.....
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Pay it forward
Of hy werk dalk daar

So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
Morne77
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Wed Apr 05, 2017 11:00 am
Re: Pay it forward
Hulle deel hulle nou oral uit om weer kliente te werf......