Pay it forward
-
bishop3006
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm
Re: Pay it forward
Hy luister seker Jacaranda by die Spur ja...

-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Pay it forward
Man, dit kan hy seker verduidelik maar solank hy net nie 'n .270 skiet ook nog nie....

- basie
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm
Re: Pay it forward
Naand Springhaas, is die .22 magesyne nog beskikbaar? Sal hulle graag oorvat by jou.
Dankie
Basie
Dankie
Basie
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Pay it forward
Scroll bietjie terug asb, dis n ander man wat dit aanbied. Ek's net hier om tjol te praat...
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5141
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Pay it forward
Manne vir daai primers wat ek geneem het het ek 2x100mm gonge wat in die pot gegooi word.
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Pay it forward
Ek gooi 100 Hornady 6.5mm 140grein match punte in as ek die Styer mag mag gaps asb? Ek cover die posgeld van beide mag na my en punte na wie ookal die punte vat.
Laat weet asb of jy happy is met dit?
Groete.
Laat weet asb of jy happy is met dit?
Groete.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Pay it forward
Airhunter, ek sal daai Hornady koeëls by jou vat. Gaan krap nou nou vir iets om in die pot te gooi.
-
Morne77
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Wed Apr 05, 2017 11:00 am
Re: Pay it forward
Hi Airhunter jy is welkom om hom te neem pm my dan reel ons verder. Het jy die afmetings gesien. Want hy is kleiner as my steyr sin.
Sent from my SM-N900 using Tapatalk
Sent from my SM-N900 using Tapatalk
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Pay it forward
Dankie Morne.
Ek gaan more net seker maak dan sien ons maar ek is pretty seker.
Ek gaan more net seker maak dan sien ons maar ek is pretty seker.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Pay it forward
Wat weeg die twee gonge saam? As hulle nog beskikbaar is en kwalifiseer vir die Postnet sal ek hulle graag neem.Pvdw wrote:Manne vir daai primers wat ek geneem het het ek 2x100mm gonge wat in die pot gegooi word.
-
Morne77
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Wed Apr 05, 2017 11:00 am
Re: Pay it forward
Reg so. Dan wag ek vir jou.airhunter wrote:Dankie Morne.
Ek gaan more net seker maak dan sien ons maar ek is pretty seker.
Sent from my SM-N900 using Tapatalk
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5141
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Pay it forward
Hulle sal met gemak die Postnet ding kan doen.Ockert1992 wrote:Wat weeg die twee gonge saam? As hulle nog beskikbaar is en kwalifiseer vir die Postnet sal ek hulle graag neem.Pvdw wrote:Manne vir daai primers wat ek geneem het het ek 2x100mm gonge wat in die pot gegooi word.
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Pay it forward
Dankie, dan gesels ons môre verder!
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 626
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Pay it forward
Iemand het nie dalks .458 win mag dies nie?
Of enige .357, .375 of .458 win mag cast bullet moulds of lubrisizer dies nie?
Groete
Of enige .357, .375 of .458 win mag cast bullet moulds of lubrisizer dies nie?
Groete
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Pay it forward
Die Styer mag gaan nie pas nie.
Dankie vir die geleentheid.
Groete
Dankie vir die geleentheid.
Groete
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Pay it forward
Nikko Sterling gratis vir n goeie huis...
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171004/cad735cc663cf5261cbac7fcfa6c0cf5.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171004/22d552afafe7558766b480efd50111ef.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171004/cad735cc663cf5261cbac7fcfa6c0cf5.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171004/22d552afafe7558766b480efd50111ef.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1115
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Pay it forward
Apie, die Nikko vir my dogter se windbuks asb.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Pay it forward
Môre julle,
Ek het die gonge van Pvdw geneem. Ek moet net so ver kom om in my kas te gaan krap vir iets om in die pot te gooi.
Sal vanaand opsit.
Groete
Ek het die gonge van Pvdw geneem. Ek moet net so ver kom om in my kas te gaan krap vir iets om in die pot te gooi.
Sal vanaand opsit.
Groete
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1115
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Pay it forward
Miskien was ek te haastig, ek ken nie die Nikko Stirling Silwer Crown nie. Kan iemand insette lewer of hy sal hou op 'n nekbreker windbuks?
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Pay it forward
Hi Basie. Jammer ek sien nou eers. Ja hulle is nog beskikbaar. Ek PM vir jou ny nommer.basie wrote:Naand Springhaas, is die .22 magesyne nog beskikbaar? Sal hulle graag oorvat by jou.
Dankie
Basie
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Pay it forward
Die Airking reeks is bedoel vir windbukse, die veer se slag(recoil) breek gewoonlik 'n gewone teleskoop binne 'n paar skote.J le Roux wrote:Miskien was ek te haastig, ek ken nie die Nikko Stirling Silwer Crown nie. Kan iemand insette lewer of hy sal hou op 'n nekbreker windbuks?
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1115
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Pay it forward
Dankie Wildstes.Wildeboer wrote:Die Airking reeks is bedoel vir windbukse, die veer se slag(recoil) breek gewoonlik 'n gewone teleskoop binne 'n paar skote.J le Roux wrote:Miskien was ek te haastig, ek ken nie die Nikko Stirling Silwer Crown nie. Kan iemand insette lewer of hy sal hou op 'n nekbreker windbuks?
Dan laat ek die geleentheid vir iemand anders.
Groete
Johan
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Pay it forward
Apie
Is die Nikko Sterling nou weer beskikbaar?
Sal belangstel, asseblief.
Groetnis
Is die Nikko Sterling nou weer beskikbaar?
Sal belangstel, asseblief.
Groetnis
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1115
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Pay it forward
Ek gaan nie meer die scope vat nie Oom.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Pay it forward
Oom PieterPWV wrote:Apie
Is die Nikko Sterling nou weer beskikbaar?
Sal belangstel, asseblief.
Groetnis
Ek skenk jou 'n 4x 32 scope. Sal saam bring as ek volgende week Kaap toe kom.