Wapen waarde

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.
Post Reply
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1651
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Wapen waarde

Post by BeesBreet »

Wie kan ek kontak met waarde van 2 ou roere... n dame het my genader en haar man het dit versamel.

Ou OVS Mauser
En n Enfield voorlaier

Ek wil graag net die fotos whatsapp
En vir die dame n idee gee...
Ek sukkel om die fotos te laai met my nuwe foon



Enige hulp sal wardeer word
Dankie

Erhard 072vyf263833

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Wapen waarde

Post by heywillie »

Probeer Classic Arms in Witbank
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Post Reply