Marius : Hulp met FN 308 asb
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 721
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Marius : Hulp met FN 308 asb
Marius,
Kan jy asb aanbevelings maak vir die volgende:
Die geweer is van die FN Brownings uit die 1960's
Kaliber: 308Win
Koeel: Nosler Partition
Koeel gewig: 165gr
Dop: PMP
H2o: 56,7gr
Slagdop: CCI
TPL: 72,6mm
Magasyn kas Lengte: Genoeg
Loop Lengte: 22" (1:12 twist)
Kruit: S335
Met 130gr Barnes TSX, 46,5gr S335 en CCI BR primer het ek gemiddelde spoed van 3070fps gekry
Gaan dit baie verskil van lading aanbeveling vir 'n 165gr Nosler Solid Base?

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Marius : Hulp met FN 308 asb
Gee TPL van die Barnes lading dan kan mens redelik naby kom met 'n berekening vir die 165gr.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 721
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Marius : Hulp met FN 308 asb
TPL vir Barnes is 71,7mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Marius : Hulp met FN 308 asb
Barnes 130TSX
Jy is op 'n node, maar druk is by 66,5K psi. Veilige node is by 2910vps op chrony 5m weg. (43gr). Die Barnes kan doen om op 69,5mm TPL te wees om behoorlike greep op die skag te verseker.
165NP
Probeer 41gr en die mikpunt is 2590vps op die chrony. Drie skote behoort ons 'n aanduiding te gee oor hoe die dryfmiddel reageer.

Hallo Marius,
Ek het toe ladings opgemaak met die 165gr Noslers en die resultate is as volg:
165gr Partition - 41.0gr S335, TPL 71,8mm - Gem. 2351fps, ES 12
165gr Solid Base - 41.0gr S335, TPL 71,8mm - Gem. 2372fps, ES 47
PMP se gewone 150gr se Gem. = 2758fps, ES 51
en 150gr ProAm se Gem. = 2743fps, ES 34
Wat is jou aanbeveling?
Ek het toe ladings opgemaak met die 165gr Noslers en die resultate is as volg:
165gr Partition - 41.0gr S335, TPL 71,8mm - Gem. 2351fps, ES 12
165gr Solid Base - 41.0gr S335, TPL 71,8mm - Gem. 2372fps, ES 47
PMP se gewone 150gr se Gem. = 2758fps, ES 51
en 150gr ProAm se Gem. = 2743fps, ES 34
Wat is jou aanbeveling?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Marius : Hulp met FN 308 asb
Obasch, jy het my nou lekker deurmekaar met jou baie plasings. Is jy seker jy het S335 en nie S355 gelaai nie? Daardie spoed is baie laag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 721
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Marius : Hulp met FN 308 asb
Oops. Inderdaad het ek S355 gelaai en nie S335 nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Marius : Hulp met FN 308 asb
Met S355 dui dit op die volgende :-
165 Part - 46gr en spoed op chrony 5m weg is (2680-15)vps
165 SolB - 46gr en spoed (2675-15)vps
Doppe is by 104% vol so dit is crunchie tyd. Omdat ons die lading heelwat opgeskuif het, het ek probeer kmpenseer daarvoor. Ons sal heelwaarskynlik so 0,3 na 0,5gr aanpassings moet maak om spoed reg te kry. Lekker skiet.
165 Part - 46gr en spoed op chrony 5m weg is (2680-15)vps
165 SolB - 46gr en spoed (2675-15)vps
Doppe is by 104% vol so dit is crunchie tyd. Omdat ons die lading heelwat opgeskuif het, het ek probeer kmpenseer daarvoor. Ons sal heelwaarskynlik so 0,3 na 0,5gr aanpassings moet maak om spoed reg te kry. Lekker skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Marius : Hulp met FN 308 asb
Moet dit nie dalk S355 wees met die 168gr part. nie. 46gr S335 kan moeilikheid wees in 'n 308
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Marius : Hulp met FN 308 asb
Ek sukkel met my sleutelbord. het dit nou na S355 verander.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Marius : Hulp met FN 308 asb
Dankie Rudie. Ek wil niemand laat seerkry nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 721
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Marius : Hulp met FN 308 asb
Dankie Marius,
Ek het darem 'n lekker lang drop-tube om daardie hoeveelheid dryfmiddel in die dop te kry.