Volkswagen werktuigkundige Sandton/Randburg area

Post Reply
FredJ
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Sat Apr 24, 2010 8:56 am

Volkswagen werktuigkundige Sandton/Randburg area

Post by FredJ »

Goeie dag almal,
Miskien kan iemand raad gee.
Weet iemand dalk van 'n betroubare werktuigkundige om 'n VW Golf se parte te vervang, in die Sandton/Randburg area?
My vrou se Golf is vanoggend by 'n VW agentskap ingegee vir 'n diens en toe kwoteer hulle R22,000 om sekere parte te vervang.
Ek wil graag 'n tweede opinie kry by 'n ander party wat nie 'n agentskap is nie.
Baie dankie.
Groete
Fred
.22lr Sako
.222 Magnum Anschutz
6.5 Creedmoor Howa
.30-06 Springfield Steyr Mannlicher
8x68 Steyr Mannlicher
9.3x64 Brenneke
.45-70 Govt Marlin
12Ga Cogswell & Harrison
9x19 Glock
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Volkswagen werktuigkundige Sandton/Randburg area

Post by Geno »

JanHendrik Pretorius van Truserv. 0827816575
Jaracal man. Volkswagen spesialis.
Goed, beter, 6millimeter!
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Volkswagen werktuigkundige Sandton/Randburg area

Post by blaser »

ek kan ook help
FredJ
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Sat Apr 24, 2010 8:56 am

Re: Volkswagen werktuigkundige Sandton/Randburg area

Post by FredJ »

Dankie Geno.

Blaser, ek stuur jou 'n PM.
.22lr Sako
.222 Magnum Anschutz
6.5 Creedmoor Howa
.30-06 Springfield Steyr Mannlicher
8x68 Steyr Mannlicher
9.3x64 Brenneke
.45-70 Govt Marlin
12Ga Cogswell & Harrison
9x19 Glock
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Volkswagen werktuigkundige Sandton/Randburg area

Post by gillie »

FredJ wrote:Goeie dag almal,
Miskien kan iemand raad gee.
Weet iemand dalk van 'n betroubare werktuigkundige om 'n VW Golf se parte te vervang, in die Sandton/Randburg area?
My vrou se Golf is vanoggend by 'n VW agentskap ingegee vir 'n diens en toe kwoteer hulle R22,000 om sekere parte te vervang.
Ek wil graag 'n tweede opinie kry by 'n ander party wat nie 'n agentskap is nie.
Baie dankie.
Groete
Fred
Klink asof jy by Hatfield VW in Bryanston was... :laugh:
FredJ
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Sat Apr 24, 2010 8:56 am

Re: Volkswagen werktuigkundige Sandton/Randburg area

Post by FredJ »

Goeie raaiskoot Gillie,
Was by die Hyde Park agentskap in Jan Smuts straat.
Maar ek was al voorheen by VW Hatfield Bryanstan.
Post Reply