Besonderse diknek Kalahari ram....
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Besonderse diknek Kalahari ram....
Goeie môre....
Ek en die gesin het weer ag goeie dae beleef in die kalahari...en Myburgh het 'n besonderse mooi Springbokram geskiet met die .223 .
Ek het vyf mooi varke geskiet waarvan twee baie mooi tande het.
Groetnis

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Besonderse diknek Kalahari ram....
...

- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Besonderse diknek Kalahari ram....
Baie netjies.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Besonderse diknek Kalahari ram....
Appel dit lyk sommer baie lekker!
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Besonderse diknek Kalahari ram....
Geluk jagters.
Lekker fotos, dankie.
Baie mooi ram
Lekker fotos, dankie.
Baie mooi ram
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Besonderse diknek Kalahari ram....
mooi ram daai lekker man!
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Besonderse diknek Kalahari ram....
Hallo Ben
Ek is nou baie nuuskierig. Watse ding is daar in die middel van die pad begrawe waaroor die hond so nuuskierig is?
Ek is nou baie nuuskierig. Watse ding is daar in die middel van die pad begrawe waaroor die hond so nuuskierig is?
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Besonderse diknek Kalahari ram....
Oom PWV....
Dis die pyplyn wat daar loop oom...die ystervarke het die pyp daar stukkend gekou..
Dis die pyplyn wat daar loop oom...die ystervarke het die pyp daar stukkend gekou..
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Besonderse diknek Kalahari ram....
Ek was net so inskierig ,ek raai dis n water pyp wat lek.PWV wrote:Hallo Ben
Ek is nou baie nuuskierig. Watse ding is daar in die middel van die pad begrawe waaroor die hond so nuuskierig is?
DD
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Besonderse diknek Kalahari ram....
Het nou die dag 'n kosmaakprogram op die TV gesien waar hulle ystervarkrug voorberei. Het nogal lekker gelyk! Wil egter lyk of dit baie werk is om dit voor te berei!Ben Remington wrote:Oom PWV....
Dis die pyplyn wat daar loop oom...die ystervarke het die pyp daar stukkend gekou..
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Besonderse diknek Kalahari ram....
Dis redelik baie werk om hom te eet ook oomPWV wrote:Het nou die dag 'n kosmaakprogram op die TV gesien waar hulle ystervarkrug voorberei. Het nogal lekker gelyk! Wil egter lyk of dit baie werk is om dit voor te berei!Ben Remington wrote:Oom PWV....
Dis die pyplyn wat daar loop oom...die ystervarke het die pyp daar stukkend gekou..
Ek kan vir oom enetjie aanstuur
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Besonderse diknek Kalahari ram....
maar lekker!
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Besonderse diknek Kalahari ram....
Daai is n pragtige springbok ram....een van die min bokke wat nog op my "te doen lysie " is
Maar daai varke.!!!!!......self verklaarde varkaholic wat ek is moet ek vir jou sê....
Otter..eks jaloers
. Wel gedaan..daai is wat ek nou behoorlike otterjasies noem!
Maar daai varke.!!!!!......self verklaarde varkaholic wat ek is moet ek vir jou sê....
Otter..eks jaloers
Just smile and wave boys 
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Besonderse diknek Kalahari ram....
Nee, Dewit, teel met hulle en kry 'n ander mark!!Dewitt wrote:Dis redelik baie werk om hom te eet ook oomPWV wrote:Het nou die dag 'n kosmaakprogram op die TV gesien waar hulle ystervarkrug voorberei. Het nogal lekker gelyk! Wil egter lyk of dit baie werk is om dit voor te berei!Ben Remington wrote:Oom PWV....
Dis die pyplyn wat daar loop oom...die ystervarke het die pyp daar stukkend gekou..![]()
Ek kan vir oom enetjie aanstuur
Ben se bokke is 'n baie beter proposisie.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Besonderse diknek Kalahari ram....
Pragtige wêreld, Ben. Waardeer die foto's geweldig want dit is in daardie Kalahari waar my spore lê! Raak so bietjie nostalgies en bring mooi herinneringe.
Groetnis
Groetnis
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Besonderse diknek Kalahari ram....
Oom PWV...
Ja oom dis ñ unieke wéreld hierdie...mense wat nog nie daar was nie sal nie verstaan nie. Dis ñ dankbare wéreld hierdie...
Groetnis
Ja oom dis ñ unieke wéreld hierdie...mense wat nog nie daar was nie sal nie verstaan nie. Dis ñ dankbare wéreld hierdie...
Groetnis
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Besonderse diknek Kalahari ram....
Baie mooi fotos Ben.
Julle is werklik bevoorreg, dankie vir die deel!
Julle is werklik bevoorreg, dankie vir die deel!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Besonderse diknek Kalahari ram....
Baie netjies Ben ! Jy maak ons almal lekker jaloers
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster