Verimark Flits

Post Reply
Klein Chris
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm

Verimark Flits

Post by Klein Chris »

Sien so ruk terug die Gorilla Lightforce flits van Verimark by die plaaslike Checkers vir R150. Lees die verpakking 800 Lumens bla bla bullsh*t Dag toe wat te hek. Koop toe die ding. By die huis 3 AAA Duracels later, druk die rooi knoppie en sien sterre. Goeie genugtig die ding is parmantig.

Weet nou nie hoe lank die flits gaan hou nie, maar teen R150 huil ek nie te veel nie - probeer gerus
Skiet bly maar lekker
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Verimark Flits

Post by NicoSmit »

Ek gebruik ook 'n Verimark flits die Magneto en ek het al baie jakkalse in die nag opgetel met hom lekker helder lig en die battery hou lank voor hy weer herlaai moet word .
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
Post Reply