Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
J le Roux wrote:Miskien was ek te haastig, ek ken nie die Nikko Stirling Silwer Crown nie. Kan iemand insette lewer of hy sal hou op 'n nekbreker windbuks?
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Ek het ongeveer 3x100 winchester haelgeweer primers en ongeveer 100+ pluisies vir 12 Br. wat ek kan ingooi sou iemand belangstel.
ek sal vanaand kan hoeveelhede bevestig. Die Persoon wat dit wil hê moet net die pos-geld dra.

Ek sien nou in skaamte Apie se Nikko Stirling Scope offer het doodgeloop by my. Ek het dit nooit opgevolg nie, en glo dus die scope is nog beskikbaar vir iemand wat belangstel.
Jammer dat ek die proses opgehou het.
**************************
Wed Oct 04, 2017 8:34 am
Nikko Sterling gratis vir n goeie huis...
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Ek het ongeveer 3x100 winchester haelgeweer primers en ongeveer 100+ pluisies vir 12 Br. wat ek kan ingooi sou iemand belangstel.
ek sal vanaand kan hoeveelhede bevestig. Die Persoon wat dit wil hê moet net die pos-geld dra.
kontak gerus 07twee 701 ses424
Hulle is gevat manne.
Dankie Maartin,
Ek het 'n splinternuut stel 12g bushings wat ek in die pot gooi.
12 g Bushings.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pappabeer kan ek die viskatrol en die geweerband deps as dit nog beskikbaar is asb.
Ek kan so 400+ 9mm doppies en 5 case guard patroon houers in die pot gooi.[/quote]
Jys welkom. Erken sommer dat jy n .270 het, dan kos dit my net 1 trip Postnet toe.[/quote]
Haha nog nie 'n 270 nie...en as ek my kaarte reg speel sal ek ook nie een kry nie. Ek ken heelwat manne wat wel daai tipe goeters skiet. So as niemand hier wil vat nie kan hy dit stuur en ek sal sorg dat dit wel goed benut sal word. Ek pm jou vir postnet kostes.
wlm wrote:Slagdop
Kan ek die doppies en case guard houers kry asb. Reel later met jou.
Reg so hulle is joune. Kontak my per pm vir reelings
Dankie Slagdop
Ek het my goed gekry. Ek het seker 'n krediet met die "scopie" wat ek geskenk het maar gooi die volgende in.
243 Win LEE "seater die", 50 Musgrave 243-doppe en 20 243-doppe wat ek dink Winchester is.
Het die dope as deel van 'n pakket gekoop so ek ken nie hulle geskiedenis nie.
Kerels ek het 'n boog tas wat in my pad is. As julle weet van iemand wat so iets kan gebruik laat hulle my kontak asb.
Die tas werk ongelukkig nie vir 'n boog met parallel limbs nie. Het my Mathews Q2 in hom gekry.
Ek kan gekontak word met whats app of bel. Zero 76 zero 45 zere 2 zero 4
Verkieslik moet die box op getel word of courier is vir ontvanger se kostes of beter dalk met Jaracal express.
Screenshot_20180114-165307.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
HennieC wrote:Kerels ek het 'n boog tas wat in my pad is. As julle weet van iemand wat so iets kan gebruik laat hulle my kontak asb.
Die tas werk ongelukkig nie vir 'n boog met parallel limbs nie. Het my Mathews Q2 in hom gekry.
Ek kan gekontak word met whats app of bel. Zero 76 zero 45 zere 2 zero 4
Verkieslik moet die box op getel word of courier is vir ontvanger se kostes of beter dalk met Jaracal express.
Ek het 'n paar odds-n-ends wat iemand dalk nuttig kan gebruik. Dit is die drie holsters en die magasyn soos op die foto. Ek ken ongelukkig nie die details van enige van hierdie items nie. Die inskripsies op hulle is as volg:
Holsters van links na regs:
1) 7.65 Auto
2) .32 Auto
3) Onbekend
Die magasyn is wat lyk na ' n 15 rondte magasyn vir 'n .380 ACP. Hy is gemaak van metaal en "Made in Brazil"
Posgeld (indien nodig) vir die ontvanger.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Langeraat wrote:Ek het 'n paar odds-n-ends wat iemand dalk nuttig kan gebruik. Dit is die drie holsters en die magasyn soos op die foto. Ek ken ongelukkig nie die details van enige van hierdie items nie. Die inskripsies op hulle is as volg:
Holsters van links na regs:
1) 7.65 Auto
2) .32 Auto
3) Onbekend
Die magasyn is wat lyk na ' n 15 rondte magasyn vir 'n .380 ACP. Hy is gemaak van metaal en "Made in Brazil"
Posgeld (indien nodig) vir die ontvanger.
As daai magasyn vir .380 Auto is , sal ek hom graag vat asb
Groete
Jurgen
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE