Ek het 'n 7.62-dop, duidelik gemerk, P.M.P.68 en dan onder 7.62 A1,opgetel.
Wanneer is die ammunisie vervaardig en wanneer is dit vervang met die militere merke wat die meeste van ons mee bekend is?
PMP Weermag ammo
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: PMP Weermag ammo
Daai rondte is in 1968 vervaardig.wlm wrote:Ek het 'n 7.62-dop, duidelik gemerk, P.M.P.68 en dan onder 7.62 A1,opgetel.
Wanneer is die ammunisie vervaardig en wanneer is dit vervang met die militere merke wat die meeste van ons mee bekend is?
Omtrent tot 1977 is daardie kopstempel gebruik, daarna die "A78 R1M1 7,62" ens. Omtrent 1981 het die "B81" merke begin. Die "A" ammunisie is im PMP se ou fabriek Wes van Yskor gemaak. Die "B" ammunisie is in die nuwe aanleg langs die Pelindaba tolpad gemaak.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: PMP Weermag ammo
As hy versamelaarswaarde vir iemand het sal ek hom gratis pos.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: PMP Weermag ammo
Willem, doen navorsing hier. Het my heerlike ure besig gehou... http://www.cartridgecollector.net/762-x-51-natowlm wrote:Ek het 'n 7.62-dop, duidelik gemerk, P.M.P.68 en dan onder 7.62 A1,opgetel.
Wanneer is die ammunisie vervaardig en wanneer is dit vervang met die militere merke wat die meeste van ons mee bekend is?
Mooi aand daar!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: PMP Weermag ammo
Sal bietjie kyk, dankie Hein.