Middag almal. Ek nog nuut op die forum maar hulp vra as ek mag. Ek wil begin herlaai vir my 223 rem maar het nou n haakplek met spoed?
223 remmington spss met 24" loop
One fired hornady doppe
H2o 30.07 as ek reg geweeg het
55gr v max punte
S321 kruit
Br 4 primers
Chrony 3m weg
Het begin op 25gr
3272
3209
Toe 25.2gr
3324
3315
Het toe gestop. Is nog ver van max lading in somchem boek maar spoed al baie hoog?
Winkel varmiter v max patrone word op box aangedui as 3240 en ek meet 3228..so chrony is seker reg.
Ek is onseker waar ek moet eindig?
Sal raad waardeer. Dankie
Johan
223Rem 55gr V max
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 223Rem 55gr V max
TPL en gemete looplengte sal help met die berekeninge. Die 223 se node is gewoonlik so van 3230 na 3280vps met 55gr koegels. Probeer om die chrony by 5m op te stel synde die gasse uit die loop die lesings op die chrony kan beinvloed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 223Rem 55gr V max
Baie beslis!tripodmvr wrote:TPL en gemete looplengte sal help met die berekeninge. Die 223 se node is gewoonlik so van 3230 na 3280vps met 55gr koegels. Probeer om die chrony by 5m op te stel synde die gasse uit die loop die lesings op die chrony kan beinvloed.
Mooi aand!
-
Johan Louw
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sat Oct 28, 2017 1:32 pm
Re: 223Rem 55gr V max
Môre
Dankie vir almal wat reeds hulp aangebied het.
Die loop lengte gemeet met skoonmaak stok en toe slot is 610mm.
Tpl wat ek gelaai het is 57mm dieselfde as die winkel ammo(hornady v max varmiter)
As ek reg meet is max 57.3mm ...so .3mm groewe af.
Ek sal in die week weer probeer met chrony 5m weg.
Ek kon nie druk tekens sien op die doppe nie.
Dankie
Dankie vir almal wat reeds hulp aangebied het.
Die loop lengte gemeet met skoonmaak stok en toe slot is 610mm.
Tpl wat ek gelaai het is 57mm dieselfde as die winkel ammo(hornady v max varmiter)
As ek reg meet is max 57.3mm ...so .3mm groewe af.
Ek sal in die week weer probeer met chrony 5m weg.
Ek kon nie druk tekens sien op die doppe nie.
Dankie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 223Rem 55gr V max
Ek gaan twee voorstelle op die tafel sit :-
1. Hou TPL soos nou en laai 24.1gr om 'n spoed van 3175vps op die chrony 5m weg te kry.
2. Maak die TPL 56mm en skiet 25gr en kry weer spoed. 3 skote behoort genoeg te wees.
Die hoë brandtempo verkry met die 25.2gr lading het die nodespoed afgedruk tot onder 3200vps. Dit kan a.g.v. die nabyheid aan die lande wees. Die korter TPL sal dan uitwys of dit moontlik die probleem kan wees.
1. Hou TPL soos nou en laai 24.1gr om 'n spoed van 3175vps op die chrony 5m weg te kry.
2. Maak die TPL 56mm en skiet 25gr en kry weer spoed. 3 skote behoort genoeg te wees.
Die hoë brandtempo verkry met die 25.2gr lading het die nodespoed afgedruk tot onder 3200vps. Dit kan a.g.v. die nabyheid aan die lande wees. Die korter TPL sal dan uitwys of dit moontlik die probleem kan wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Johan Louw
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sat Oct 28, 2017 1:32 pm
Re: 223Rem 55gr V max
Baie dankie. Klink na goeie plan. Gaan opsie2 eerste probeer. Sal laat weet wat resultaat is.
Dankie
Dankie
-
Johan Louw
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sat Oct 28, 2017 1:32 pm
Re: 223Rem 55gr V max
Middag almal
Ek het tpl verkort na 56mm en volgende resultate verkry.
24.ogr
3024
3070
24.5gr
3145
3130
24.8gr
3197
3237
25.0 gr
3234
3252
3261
25.1gr
3300
3297
3317
As ek na groepeering kyk is25.0 en 25.1 goed asook 24.5.
Ek luister na julle raad.
Dankie
Ek het tpl verkort na 56mm en volgende resultate verkry.
24.ogr
3024
3070
24.5gr
3145
3130
24.8gr
3197
3237
25.0 gr
3234
3252
3261
25.1gr
3300
3297
3317
As ek na groepeering kyk is25.0 en 25.1 goed asook 24.5.
Ek luister na julle raad.
Dankie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 223Rem 55gr V max
Die spoed verkry is nog baie verdag. Tussen 25 en 25,1gr is die spoedtoename geensins konsekwent. Dit behoort maar tussen 10 en 15vps te wees.
Kyk hoe maak 24,6/7gr om spoed van 3206vps op die chrony 5m weg te kry.