Safari DGS 18 Nov
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Safari DGS 18 Nov
Het enige iemand info oor die DGS shoot paar van ons het al gebel en epos gestuur maar kry geen informasie uit Safari uit nie.
Gaan dit weer op Magnum baan wees in Donkerhoek?
Gaan dit weer op Magnum baan wees in Donkerhoek?
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 619
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Safari DGS 18 Nov
Die inskrywings maak na bewering eers 1 Nov oop. Dis ten minste wat die vakerige meisietjie wat die foon beantwoord het beweer het.
-
HenkM
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Re: Safari DGS 18 Nov
Gaan naby hartbeespoort dam wees, dink dit is n hond opleiding skool sê grond.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Safari DGS 18 Nov
Gaan 'n uitdaging wees, van Bull Mastiffs tot PekingeseHenkM wrote:Gaan naby hartbeespoort dam wees, dink dit is n hond opleiding skool sê grond.
And as thy days, so shall thy strength be
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari DGS 18 Nov
Ja nee ek moet se dit is hoekom ek begin vrae het op Jaracal want paar van my pele kry geen joy of antwoorde van Safari af. Die advertensies is oorals op in die tydskrifte maar lyk nie of enigeiemand by die huis is nie as jy begin info soek nie.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Safari DGS 18 Nov
Ek hoor ou Sullivan gaan daar wees ook... 
Sal die shoot nie maak nie...
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sal die shoot nie maak nie...
Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Safari DGS 18 Nov
Sal lekker lag as 'n boertjie met 'n Brno hom klop teen sy ondergewig grootkaliber dubbels...Gerhard wrote:Ek hoor ou Sullivan gaan daar wees ook...
Sal die shoot nie maak nie...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1835
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari DGS 18 Nov
Miskien moet Ek hom n go gaan gee met my 458 Express (Brno)
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
HenkM
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Re: Safari DGS 18 Nov
Nou weer by magnum...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Safari DGS 18 Nov
Hierdie Sullivan?Gerhard wrote:Ek hoor ou Sullivan gaan daar wees ook...
Sal die shoot nie maak nie...
Sent from my iPhone using Tapatalk
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... van#p49365
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44