Vir al die windbuks skuts wat lus is vir n uitdaging
Daar is n skietdag die 14de Oktober waar jy 4 disiplines (veld teiken/silhouette/benchrest/groepering) moet skiet met dieselfde geweer
Geweer: Enige sub 12 voet/pond pcp of springer
Kostes: R150 per persoon
Plek: +- 30km noord van Pretoria op die ou Warmbad pad
Vooraf inskrywings is n moet en dit sluit die 9de Oktober - Almal is welkom
Hier is die link vir meer inligting: https://www.airrifle.co.za/threads/4667 ... 7-VLT-ARMS
Admins: Verwyder asb as my post onwettig is
Champion Of Campions
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 611
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Champion Of Campions
Skiet bly maar lekker