Naand almal
Nou ja, ek het gepos, maar dit het verdwyn...
Kan iemand dalk vir my sê wat die twist rate vir bo genoemde geweer kan wees asb?
Ek help my buurman om sy geweer weer aan die skiet te kry, maar ek het nie die regte kaliber skoonmaak stok om dit te meet nie.
Dalk 1:10?
Daar is omtrent 2" van die die punt van die loop afgesny en dus werk die huidige gelaaide ammunisie nie in die geweer nie.
Baie dankie
Johan
K98 243 twist rate
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: K98 243 twist rate
Skuus, Johan. Daar was soortgelyke vra oor groefdraai en ek het dit verkeerdelik as 'n duplikasie gesien. Die 243's van Musgrave was almal standaard die gebruiklike 1 in 10. Aanvaar dit so totdat jy dit kan meet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: K98 243 twist rate
Dankie oom Marius, geen probleem, ek het gedink is maar my eie onnoselheid gewees....
Ek sal so aanvaar, ek het maar die vraag op my eie post gevra, wou nie op die ander manne se drade inspring nie.
Waardeer.
Ek sal so aanvaar, ek het maar die vraag op my eie post gevra, wou nie op die ander manne se drade inspring nie.
Waardeer.