Hallo
Ek wil graag hoor of iemand een het en sy opinie van die geweer, alle reviews van oorsee is nogals gunstig, oorweeg ernstig om een te koop. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ruger AR556
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Ruger AR556
Ek het nie ene nie
, sou ook eerder die SR556 verkies.
Die AR556 is basies 'n gewone AR15 soos wat meer as 50 vervaardigers in die VSA vervaardig met die DI gas-sisteem. Goeie prys, maar moenie duur komponente verwag teen die prys wat jy betaal nie. Onderdele ruil uit met enige ander AR, dus kan jy vervang of opgradeer soos jy wil of kan betaal.
Daar is ook verskeie ander opsies teen vergelykbare pryse. Jy behoort goeie diens uit enige van hulle te kry.

- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Ruger AR556
Ek ken net die DM4, die Norinco en die Ruger, ek reken die Ruger is die een om te kies??
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Ruger AR556
What about Stag Arms, Smith & Wesson, SAI (Spartan Arms International) or a Colt Expanse?JJV wrote:Ek ken net die DM4, die Norinco en die Ruger, ek reken die Ruger is die een om te kies??
Sent from my iPhone using Tapatalk
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Ruger AR556
Ek sou eerder gaan vir die s&w m&p15 sport 2. Dink hulle is redelik naby mekaar geprys.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Ruger AR556
JJV
Ek het een en is baie in my noppies met hom. Hier is n hele paar manne in die dorp wat ook een het en daar word net met lof gepraat van hulle. n Paar van die manne het baie ondervinding met AR's en hulle is dit eens dat dit een van die beteres is. S jy kan hom met n geruste hart aanskaf.
Groetnis
Wouter