Manne
Ek het so bietjie na hierdie masjien van n geweer gekyk en dit lyk vir my net na die ding vir Sannie.
Besit enige iemand op die forum een van hierdie gewere.
Ek sal ook graag wil weet wie in die land sal hierdie gewere kan inbring.
Gelyste pryse in die Usa lyk na so om en by $820 wat nie verskriklik baie is nie.
Groete
Johan
Ak 108/107
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Ak 108/107
Jy kan hoor by spartan arms of tactical 22. Dink jy sal reg kom by spartan.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2204
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Ak 108/107
Die AK 107 gebruik die Russiese 5.45x39 patroon, en dit is blykbaar amper onmoontlik om ammunisie vir hom te kry. Doppe is al 'n probleem, maar kan ingevoer word, en koeëls is so beskikbaar soos goudkleurige hoendertande. Jy sal dit waarskynlik moet laat maak.
Die AK 108 gebruik standaard 5.56x45 ammunisie.
Die AK 108 gebruik standaard 5.56x45 ammunisie.
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Ak 108/107
Dankie manne
Ek het ook gedink dat die 108 die kaliber keuse sou wen
Sal vir Spartan n luitjie gee
Groete
Johan
Ek het ook gedink dat die 108 die kaliber keuse sou wen
Sal vir Spartan n luitjie gee
Groete
Johan
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Ak 108/107
Nou hoekom kan Sannie nie net n T56 gebruik nie?afrikanerbloed wrote: dit lyk vir my net na die ding vir Sannie.
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Ak 108/107
Nou hoekom kan Sannie nie net n T56 gebruik nie?[/quote]
Want
Sannie wil te veel op en af en vorentoe en agter toe perdjie ry as sy n T56 het........

Want