Verblyf op Henties

Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.
Post Reply
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Verblyf op Henties

Post by Christo Els »

Middag almal

Ek is op soek na verblyf op Henties vanaf 23/12/2011 tot 7/01/2012
Dit is nou vir 3 grootmense en twee kinders die oudste is 12 jaar.

Dit is nie vir my nie dit is vir 'n mater van my wat by 'n persoon bespreek het en toe hy die depsito wil betaal
s? die agent dat indien iemand meer as hy gaan betaal vir die huis gaan hy dit vir die ander persoon gee en dat hy ook sy depsito
kwyt sal wees
Dit is nou 'n lekker Agent as ek moet s?.


By voorbaat dank
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 539
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Verblyf op Henties

Post by PRIVATE RYAN »

Probeer die Desert Rose
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Re: Verblyf op Henties

Post by namhunt »

Christo

Jy kan my neef probeer.

00264-67-29007nege
ongariwanda@iway.na
www.ongariwanda.com

Groete
Daan
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Verblyf op Henties

Post by Christo »

Bel vir Ta' Kotie. Sy sal jou help. Sekerlik die vriendelikste/hulpvaardigste mens in Henties. Ek huur nie eens die vakansie by haar nie, maar sy bel die naweek om te vra of sy vir my en die gesin solank vispermitte kan uitneem.

0nul264812437agt9een of 0nul264645oo55twee
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Verblyf op Henties

Post by Christo »

O ja, s? ek het verwys.  ;)
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Verblyf op Henties

Post by KalahariKlong »

Jy kan die volgende probeer. 

www.wheretostay.co.za

Groete
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Verblyf op Henties

Post by Christo Els »

Dis nou hoekom ek soo vat die forum hou.

die manne is baie behulp saam veral as jy in die noot is

Baie dankie manne ek sal die inligting aanpass.
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Verblyf op Henties

Post by Christo »

Ek soek hulp seblief.  ???

Ek is alweer oppad Henties toe maar die keer om "Ghillie" te gaan speel vir die gesin vir die Junie skoolvakansie( ek het mos my beurt op ST Nowhere gehad ).

Maar ek gaan eers Limpopo toe Donderdag en die vrou en seuns moet maar Vrydag in die pad val, ek gaan hulle Saterdag in Windhoek kry anders mis ons teveel kosbare visvangtyd.

Nou soek en 'n gastehuis plek se naam op Keetmanshoop waar ek hulle kan laat slaap Vrydagaand. Ek's maar skrikkerig om hulle alleen te stuur na 'n plek waar ek nog nie geslaap het nie.

Laat weet seblief as iemand van iets weet.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Verblyf op Henties

Post by Kalahari »

Christo

Ek het gou in die foonboek gekyk en die gekry, ek weet self nie hoe die plekke is nie. Ek sien hulle maar net so as ek af en toe daar uitslaan. Kontak maar en kyk wat julle geval.

1) Bernice beds 00264-63-224851    email - bernicebeds@iway.na

2) B&B La Rochelle 00264-63-223845    email - larochelle@iway.na

3) Bird's Mansions hotel  00264-63-221711  email - birdsmansions@iway.na

Hoop jy kom reg

Groete
Kalahari
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Verblyf op Henties

Post by Francois Marais »

Christo

Jy kan by die Schutzenhaus ook hoor.....

http://www.namibweb.com/schutzenhaus.htm

Ek eet altyd daar as ek in Keetmans is, weet egter nie hoe billik hulle verblyf is nie, plek is mooi skoon en netjies....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Verblyf op Henties

Post by Christo Els »

Dankie Manne hy het bly plek gekry

By een van die plekke wat julle aanbeveel het ek kan nou net nie onthou waar nie
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
Post Reply