Carl wrote:Ratel,Gaan na Tiger Wheel en vul daai silinder met Nitro! Dan kan jy die mynahs (algemeen bekend as Guptas) op 202m roer. AS jy nog die koele in silikon week oornag druk jy maklik 281m uit hom. Die wind maak hulle ook niks want hulle is snot glad so die BC is onberekenbaar.Jy kan die mynah's op 70m roer. Ek het n duif op 90m geskiet. Baie lekker geweertjie.
Geluk met die nuwe speelding!
Hatsan At 44
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hatsan At 44
Maak 'n verskil
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Hatsan At 44
https://www.airrifle.co.za/ alle info wat jy soek hier beskikbaar
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hatsan At 44
So bietjie terugvoer. Ek was altyd skepties oor die Turke se roere wat hulle maak. Ek was aangenaam verras. Ek skiet JSB Monster 13, iets gr koeeltjies met die geweer. Eerste 10 skote 10 mynas waarvan die verste ongeveer 50 meter was. Ek is beindruk met die roer en op 15 meter dooie rus skiet ek gereeld verskeie skote waarvan almal mekaar sny. Dankie vir almal se raad hier oor die roer.
Maak 'n verskil
-
IanR
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sun Aug 12, 2018 9:34 am
Re: Hatsan At 44
Ek verneem die At44 is 5.5mm?
Watse pellets se julle werk beste? Ek het net altyd met die JSB 18gr geskiet.
Watse pellets se julle werk beste? Ek het net altyd met die JSB 18gr geskiet.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hatsan At 44
Nee jy kry hom in 4.5 mm ook. Ek skiet JSB monsters.IanR wrote:Ek verneem die At44 is 5.5mm?
Watse pellets se julle werk beste? Ek het net altyd met die JSB 18gr geskiet.
Maak 'n verskil
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Hatsan At 44
Ouens dis nou bietjie meer as 'n jaar dat ek my PCP aangeskaf het. Wat 'n plesier om met so 'n akkurate windbuks te skiet. Ek kan spog om te se dat feitlik elke skoot 'n mynha oplewer. Die verste skoot ongeveer 60m dooierus.
Ek lees gister Herman Jonker se artikel in die Januarie SA Jagter tydskrif en kry sommer so 'n warm gevoel want ek vereenselwig presies met wat hy skryf. Daar is beslis plek vir 'n akkurate windbuks in 'n man se arsenaal.
Ek lees gister Herman Jonker se artikel in die Januarie SA Jagter tydskrif en kry sommer so 'n warm gevoel want ek vereenselwig presies met wat hy skryf. Daar is beslis plek vir 'n akkurate windbuks in 'n man se arsenaal.
Maak 'n verskil
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: Hatsan At 44
Definitief.
Ek het nou nie n Hudson maar
CZ 200T geniet ek baie
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Ek het nou nie n Hudson maar
CZ 200T geniet ek baie
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Hatsan At 44
Verseker! My AirArms doen ook die meeste diens in my arsenaal. Plesier om te skiet en is super akkuraat.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI

