243 ai hulp asb

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
bokboran

243 ai hulp asb

Post by bokboran »

Ek het n 243 ai
12 twist loop*

24dium loop
Skiet 70 gr Bt nosler het* mooi geskiet met 28 dium loop

Sukkel nou om te skiet na ek hom 4 dium korter gemaak
Enige raad
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 243 ai hulp asb

Post by tripodmvr »

Met dit wat jy gee wys QL dat daar 'n node by 3650vps behoort te wees. Dit kan moontlik vinniger wees as wat jy met die 28 duim loop as node gekry het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply