Hoe oud is my P14 .303??
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Hoe oud is my P14 .303??
ERA serial no: 322364. Help asb!! JJ
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hoe oud is my P14 .303??
Heelwaarskynlik tussen 1914 en 1918 gemaak. Kan dalk later aanmekaargesit wees. Google die reeksnommer, miskien is daar rekords beskikbaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Hoe oud is my P14 .303??
Kyk op die loop net voor die aksie, haal die kolf af. Myne is daar gestempel. 1916.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Hoe oud is my P14 .303??
Oom tripod is heeltemal reg, die P14 is slegs van vroeg 1914 tot laat in 1918 aanmekaar gesit.
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Hoe oud is my P14 .303??
lekker aksie vir 'n 375H&H!
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Hoe oud is my P14 .303??
Reg so. Let wel latere loopvervangings sal latere datums bevat -- dws dan nie meer oorspronklik.
- vratvark
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 17, 2015 10:39 am
Re: Hoe oud is my P14 .303??
ERA (Eddystone) # 322364 is gemaak Februarie 1918
When 'arf of your bullets fly wide in the ditch,
Don't call your Martini a cross-eyed bitch;
She's human as are you - Kipling
Don't call your Martini a cross-eyed bitch;
She's human as are you - Kipling