Vleisprysse
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Ok dankie BeesBreet
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Vleisprysse
Eduard speenkallers onder 250 kg so om en by R22.00 en swaarder hier by die R20.50. Dan moet jy maar nog jou kommisie ook afstaan. Waar loop jou tollies? Ras? Hoekom ek vra is omdat ek kallers aankoop om in n voerkraal te sit.Eduard Venter wrote:Dis nie sleg nie. Wat gaan speenkalwers nou by julle? Ekt so paar tollies (+-200kg) wat ek kan verkoop maar ek wil hulle nog bietjie terughou aangesien ons nog redelik weiding het en ek glo dit gaan 'n mooi reënjaar wees.BeesBreet wrote:Vet C graad loop nou tussen R17 en R18 by ons
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Stoot lood!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Hulle loop so 30km anderkant Dwaalboom. Hulle is wit brahamane maar nie geregistreer as stoet nie.
Groete
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Groete
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Vleisprysse
Brahman kalwers 221kg gemiddeld nou gegaan vir R23.50
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Dankie bees. Dit lyk goed
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Brahaman tollies so 230kg veiling toe gevat vandag R23. Kan nie kla nie
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
-
nols
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Re: Vleisprysse
Hi Eduart , na watter veiling toe was jy? Northam of Dwaalboom ?
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Ons het beeste verkoop op Dwaalboom maar ek was nie self daar nie.
Groete
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Groete
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170206/38d1252ee50a9cfbe1dc4f60780ea672.jpg
Bees pryse lyk baie goed! Ongelukkig het ek nou niks om veiling toe te vat nie. Laat weet bietjie watse pryse het jy gekry as jy onlangs verkoop het.
Groete
Bees pryse lyk baie goed! Ongelukkig het ek nou niks om veiling toe te vat nie. Laat weet bietjie watse pryse het jy gekry as jy onlangs verkoop het.
Groete
-
LDV
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm
Re: Vleisprysse
Ons slag A-graad bees vir R43/kg. Desember prys was R38.50/kg
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Vleisprysse
Hier by ons slag A grade R44.00 - R45.00 en C grade R36.50 vir 2/6.
Groete
Flip
Groete
Flip
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Vleisprysse
Speenkalfprys ook baie goed. Kalwers van 240 kg R28.50.
Os en bul kalwers van 240 kg + R30.00
Groete
Flip
Os en bul kalwers van 240 kg + R30.00
Groete
Flip
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Vleisprysse
Lammers vir R70 laat slag laas week
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Vleisprysse
' n Skoongemaakte afval van Tomi's by Spar is R95/kg.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vleisprysse
Ou bel my nou en se hy het 25 Bonsmara koeie wat dragtig is vir R17 000 elk. Het my so 3min gevat om uit te figure hy maak nie n grappie nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Vleisprysse
Ek het n mooi klomp dragtige bovelders te koop. Gaan kalf nou maart/april. Ek vra R12500 stuk excluding
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Vleisprysse
Bul kalwers gaan ook nou al R29/kg hier
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Vleisprysse
Bul kalwers van 201kg nou net R6300 gegaan... (Lions River KZN)
Mooi bul kalwer draai almal om die R30/kg merk
Vet C graad Koeie en bulle gaan R20/kg
Mooi bul kalwer draai almal om die R30/kg merk
Vet C graad Koeie en bulle gaan R20/kg
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Vleisprysse
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170331/e9786debb07e0fc6d1868da6b7b7ff39.jpg
Ek kry die foto per whatsapp... hom nogal geniet!
Onthou net gewig klop altyd prys!!!
Ek kry die foto per whatsapp... hom nogal geniet!
Onthou net gewig klop altyd prys!!!
- dorsland
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Sat Oct 08, 2016 7:19 am
Re: Vleisprysse
Maar ek dog dan "eksotiese" wild sou die wêreld van ondergang red 
'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. CJ Langenhoven
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Vleisprysse
dorsland wrote:Maar ek dog dan "eksotiese" wild sou die wêreld van ondergang red
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Speenkalf pryse lyk nog baie mooi
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170522/c67eea04377b7f578f853ea1eab3451b.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170522/c67eea04377b7f578f853ea1eab3451b.jpg
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Vandag op Dwaalboom verkoop. Brahaman tollies 214kg net oor R42 en groot koeie so R21 tot R24 afhangende van kondisie.
Groete
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Groete
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Vleisprysse
Teen R42 en R24 stuk sal ek alles vat wat beskikbaar is.
Grappies eenkant, dis wild. Die min diere beskikbaar gaan die jaar maak dat pryse hoog gaan bly,
Grappies eenkant, dis wild. Die min diere beskikbaar gaan die jaar maak dat pryse hoog gaan bly,
