Trailer ligte probleem

Post Reply
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Trailer ligte probleem

Post by airhunter »

Naand aan die slim autolecs

Wanneer ek my trailer se harnas inprop op die kar en die ignition aanskakel dan brand die regter flikkerlig solied.
Al die ander ligte werk reg. Ek het n ander trailer gehaak en dit doen presies dieselfde wat vir my sê die fout is by die kar se bedrading. Die kar se regter flikker werk reg selfs met trailer ingeprop.
Help asseblief ek moet more ry.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Trailer ligte probleem

Post by tripodmvr »

Baie van die probleme kom van swak aarde. Kyk mooi na dit. Op Google behoort jy standaard bedradings opset te kan kry. Draai die skroefies los en kyk dat daar goeie konneksies is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Trailer ligte probleem

Post by airhunter »

Ek het alles los en vas gedraai. Ek sal more oggend n aard draad direk van die battery na die sleepwa probeer en as dit die probleem oplos sal ek weet dis die aard.

Dankie. Ek hoop rerig dit is so eenvoudig
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1878
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Trailer ligte probleem

Post by Alwin »

ERRATA: Hierdie skema is nie korrek nie. Sien asb. verdere plasings.
Sleepwapropbedrading2.jpg
Is jou proppe beide 7-pen? Soms as die ene 'n 5-pen is en die ander 'n 7-pen, dan kan jy sulke probleme kry.
Toets die kar se prop om te bepaal of hy volgens SABS standaard bedraad is. As jy dit nie kan doen nie, moet jy maar iemand kry wat kan. Gewoonlik moet jy net 2 drade omruil om die probleem op te los.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Alwin on Fri Dec 29, 2017 10:36 pm, edited 1 time in total.
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Trailer ligte probleem

Post by airhunter »

Dankie Alwin

Ek sal gou more oggend kyk.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Trailer ligte probleem

Post by Nella »

Askuus Alwin maar daai maak nie vir my sin nie
As jy jou trailer plug oop maak lyk die bedrading so van agter af
IMG-20171227-WA0038.jpg
Jou voertuig se prop se vooraansig sal dan so lyk
Nr 5 en 7 is wel gewoonlik op die sleepwa se prop gebrug.
n Gewone 12v toets liggie werk hier soos n droom, n multimeter werk ook maar pasop vir vals lesings agv n " common earth"
Moet ook nie jou blind staar teen die kleurkode nie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Just smile and wave boys >:D
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1878
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Trailer ligte probleem

Post by Alwin »

Sleepwapropbedrading1.jpg
Nella wrote:Askuus Alwin maar daai maak nie vir my sin nie
As jy jou trailer plug oop maak lyk die bedrading so van agter af
IMG-20171227-WA0038.jpg
Jou voertuig se prop se vooraansig sal dan so lyk
Nr 5 en 7 is wel gewoonlik op die sleepwa se prop gebrug.
n Gewone 12v toets liggie werk hier soos n droom, n multimeter werk ook maar pasop vir vals lesings agv n " common earth"
Moet ook nie jou blind staar teen die kleurkode nie...
Jy is reg. Ek het die prent gekry en opgesit sonder om mooi na die detail te kyk. Lyk na 'n Amerikaanse skema of so iets. Miskien moet ek nie te laat in die aand goeters plaas nie...

Hier is nog ene.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Trailer ligte probleem

Post by airhunter »

Dankie julle
Eks gesort. Die drade gaan by die prop deur so dik skyf wat met hars gevul is. Daar binne was n short. Die indicator lig het toe n constant krag gekry van n buurdraad.
Lang gesukkel maar nou reg en in die pad. Baie dankie vir al julle insette
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Post Reply