Trueworx Silencer

Post Reply
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Trueworx Silencer

Post by Nico Harris »

Ek skiet nou al so maand lank met n trueworx silencer op my 6mm dasher.
Eerste indrukke toe ek die silencer ontvang is dat dit nogal iets vir die oog is en bietjie anders lyk as die normaal. Die buitekant is mooi in n spiraal afgwerk en dan is daar die gas “difuser” wat voor op sit.
Na ek die silencer in die hand gehaad het en op die geweer gesit het kon ek duidelik voel die silencer is baie ligter as die staal een wat ek gewoonlik gebruik.
Ek het silencer gevat en my gaan of my zero vernader het- gelukkig niks en groepering was ook die normale .2-.35moa. Ek hom ook nou n ruk lank gebruik op ape in die dag en hier en daar iets in die nag en hy is vrek stil. Met die ape as hulle op so 200yds is , is dit nie ongewoon om twee of selfs drie te skiet voor hulle weg hardloop nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Trueworx Silencer

Post by Nico Harris »

Groepie toe ek kyk of die zero geskuif het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Trueworx Silencer

Post by Reggie Gerber »

Nico hoe lyk die aanpaksel wat mens gewoonlik op jou geweer se kroon kry in vergelyking met jou ander silencers?

Groete

Reggie
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Trueworx Silencer

Post by Nico Harris »

Hi Reggie. Ek nou so 20 skote deur die silencer en aanpaksel is nog baie min. Ek dit nou afgevee en is baie min en kom baie maklik af.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Trueworx Silencer

Post by Aceofspades »

Ja Nico. Dit wys weereens dat Izak weet wat hy doen

Kriek
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Trueworx Silencer

Post by Askari »

Aceofspads wrote:Ja Nico. Dit wys weereens dat Izak weet wat hy doenImage

Kriek
Izak ken sy storie!
Gooi lood!!!!
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Trueworx Silencer

Post by Reggie Gerber »

Nico Harris wrote:Hi Reggie. Ek nou so 20 skote deur die silencer en aanpaksel is nog baie min. Ek dit nou afgevee en is baie min en kom baie maklik af.
Dankie maat

Groete
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Trueworx Silencer

Post by Geno »

Dankie vir jou terugvoering sover Nico!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Trueworx Silencer

Post by ruaanb »

Die magnum weergawe al beskikbaar?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Trueworx Silencer

Post by Geno »

Ons is besig met hulle soos ons nou praat...
Goed, beter, 6millimeter!
Yogi
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am

Re: Trueworx Silencer

Post by Yogi »

Prys asb? Dit is baie belangrik as sulke moii goed gewys word.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Trueworx Silencer

Post by Geno »

R3500
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Trueworx Silencer

Post by ruaanb »

Geno wrote:Ons is besig met hulle soos ons nou praat...
Se as ek moet help toets >:+
Post Reply