6.5 Creedmoor Sellior and Bellot 140gr ammunisie in Howa

Post Reply
User avatar
Max Rossle
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 322
Joined: Thu May 04, 2017 12:30 pm

6.5 Creedmoor Sellior and Bellot 140gr ammunisie in Howa

Post by Max Rossle »

Goeiedag lede

Het iemand al met 'n 24" dik loop Howa Mod 1500 die 140gr S&B fabrieks patrone getoets?

En dalk gechrony?

Net vir interessantheid.

Camdix het huidiglik 'n special op vir R350 per pakkie van 20 en sal nice wees om 'n pakkie of twee in die kluis te he.

Sien uit na julle terugvoer.

Groete
Max
Jag met kennis en wetenskap - nie met 'n opinie nie.

.22LR, 223 Rem, 7mm-08, 7x64, 375 HH Magnum, ATA SP OU 12G, Glock 9mm, Ruger 357 Magnum, S&W .38 en S&W .44 Rem Mag

Geskei met: .243 Win, 6.5 Cr,
30-06, .338 WM, 308 Winx2, 12Gx4, 450 Rigby
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: 6.5 Creedmoor Sellior and Bellot 140gr ammunisie in Howa

Post by Swede »

Vra vir Hansieslim ek dink hy het al van hulle geskiet.
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6.5 Creedmoor Sellior and Bellot 140gr ammunisie in Howa

Post by tripodmvr »

S&B is soortgelyk aan PMP of dalk selfs beter. Teen daardie prys sal ek koop, al is dit net vir oefen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: 6.5 Creedmoor Sellior and Bellot 140gr ammunisie in Howa

Post by Hansieslim »

Hulle het mooi gegroepeer by nagenoeg 2715fps, maar dit was nie winkelpatrone nie. Dit was wat ek self gelaai het.
Op my 6.5x55 werk hulle mooi tussen 2590 - 2610fps.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
Post Reply